House of Ephraim

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House of Ephraim is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in die voorstad Kensington in Kaapstad. Daar is voorsorg getref vir die waterkrisis in Kaapstad.

Die gastehuis het 1 en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die gesinseenheid het 'n dubbelkamer, 'n en suite-badkamer en 'n skakelkamer. Die skakelkamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet, maar geen bad nie. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer is ingerig met 'n TV, waaier en verwarmer.

Die leefarea en kombuis word gedeel. Daar is 'n buite-vermaakarea met braaigeriewe.

House of Ephraim is 4 km vanaf Grandwest Casino, restaurante, kindervermaak en 'n winkelsentrum. Canal Walk en Ratanga Junction is net 10 minute se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Of Ephraim gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za