HouseOnduri
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en driekwartbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Een van die badkamer het 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, oond en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n leersitstel en 'n TV met DStv (vir gaste se eie rekening). Die binnehof is 'n braai-area met 'n losstaande braai. 'n Binnebraai is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n alarm en diefwering en 'n dubbelmotorhuis is ook beskikbaar
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 6 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 7 en 12 jaar bly gratis.
Voorwaardes/Notas:
Inkloktyd: 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom