Hout Bay Breeze
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentinel-singel 1, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hout Bay Breeze is teen die heuwels van Houtbaai geleë en kyk oor die see en op die pragtige Chapmanspiek-rylaan. Die eiendom het 'n terras en is naby besienswaardighede soos Bay Harbour Market geleë. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en winkels 'n entjie se ry van die eiendom af.
Verblyf word gebied in 7 gastekamers wat uniek versier en ingerig is. Die kamers het elkeen 'n sitarea, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat badkamer met 'n bad of stort en gratis toiletware. Elke kamer het ook 'n ketel en yskas en van die kamers het balkonnne met pragtige see-uitsigte.
'n Buffet-ontbyt word elke oggend voorgesit. Kaapstad Internasionale Lughawe is 26 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Sentinel-singel 1, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Hout Bay Breeze het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentinel-singel 1, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom