Houtbaai Akkommodasie by Hout Bay Manor | LekkeSlaap
+35
+35

Hout Bay Manor

  • Vanaf R2 090 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis.

Daar is 17 slaapkamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n koningingrootte- of 'n dubbelhemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het geriewe soos gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, iPod-koppelstasie, koffie- en teemaakgeriewe.

'n Smullekker ontbyt word soggens in die restaurant voorgesit. Ander maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitarea, kroeg, spa en swembad. Vir sakereisigers is daar is 'n konferensie-venue wat goed toegerus is op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en Hout Bay Manor is naby die strand en hawe. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Llandudno, Clifton en Kampsbaai se strand en ander besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hout Bay Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Baviaanskloof-weg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hout Bay Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMzJkYTU2LTI0YWYtNDg4NS1hNmY5LWE5OWYyN2Q5YzQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 090  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Baviaanskloof Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.043133 18.360575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za