Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtgerus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Houtgerus is 'n strandhuis in Franskraal wat met 'n pragtige see-uitsig vanaf die voorstoep spog. Hierdie bekoorlike huis bied 'n warm atmosfeer vir gesinne wat op soek is na gehalteverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel wat 'n knus atmosfeer skep.

Die toegeboude stoep het braaigeriewe, 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele. Die sitarea en die stoep spog met groot vensters wat wonderlike see-uitsigte bied. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Let asseblief daarop dat daar 'n steil paadjie is en 'n paar trappe om by Houtgerus uit te kom. Dit is nie rolstoelvriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Houtgerus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Houtgerus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 10

Ligging

  • Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houtgerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 207, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747bfef80ea3f3ceeeedc868314f131c7b04dc840334f37267580b39f357dace89017217e643863483984fca89a4b532b908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 207 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.6096511 19.3902411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem