Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtkapperspoort Mountain Cottages

No 15 - Kei Apple Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is in die skadu van hoë, inheemse bome in die hoek van die landgoed. Die tweeslaapkamerkothuis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie of 'n gesin met 'n jong kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n en suite-badkamer. DIe kamer het 'n deur wat na die dek lei met uitsigte oor die hele landgoed. Die kombuis is met 'n elektriese stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n buitebraai. Op die onderste verdieping is daar 'n stiarea met sitplek, 'n TV, DStv, 'n DVD-speler, lugversorging en 'n gas- en olieverwarmer. Daar is ook 'n ekstra badkamer op die onderste verdieping. Gaste kan op die stoep sit en kyk hoe die wilde springbokke verbydraf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 19 - King Protea Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die natuurlike kleurpalet en sjiek Skani-styl dekor tesame met die kothuis se ligging op 'n heuwel en suidelike uitsigte oor die vallei bied 'n asemrowende kalm oase met uitgestrekte uitsigte. Die volledig toegeruste semi-losstaande selfsorgkothuis beslaan net die grondverdieping. Die oopplanruimte beskik oor 'n gesofistikeerde sitarea met 'n kaggel, platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die hoofsitarea lei deur 'n eetarea na die kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond en baie stoorspasie toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die hoofsuite bied 'n uitsig oor die stoep na die voorkant met uitsigte oor die vallei. Gaste spandeer meeste van hul tyd op die voorstoep met braaigeriewe voor die kothuis. Daar is ook 'n buite-eetarea en gerieflike sitplek met 'n uitsig oor die wingerde en vallei. Die kothuis is aan die noordekant van die perseel en bied 'n uitsig oor die vallei en die Twaalf Apostels-berge aan die westekant.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 20 - Khoka Moya
Vanaf
Vanaf R2 080
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-kothuis het een badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis is aan die noordekant van die perseel en bied manjifieke uitsigte oor die vallei in Houtbaai se rigting met die Constantiabergreeks in die ooste en die agterkant en Tafelberg aan die westekant sodat gaste die sonsondergang kan waardeer. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en ingeboude kaste en die badkamer langsaan het 'n reënstort-oor-bad. Die boonste slaapkamer het 2 enkelbeddens, luversorging, ingeboude kaste en mooi uitsigte oor die vallei. Die hoofleefarea is op die grondverdieping en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea wat na die stoep lei met mooi uitsigte en sonsondergange. Die kombuis is met 'n elektriese stoof, oond, broodrooster, toebroodjierooster, mikrogolf, filterkoffiemasjien, eetgerei, breekware, glase en kookgerei toegerus. Die kombuis lei na die bergkant toe en daar is ook 'n wasmasjien en braaigeriewe aan die agterkant van die kothuis met 'n stoep wat 'n uitsig bied oor die wingerde en vallei. Die sitarea het 'n kaggel met gemaklike meubels. Gaste kan die uitsigte van die buite-sitarea op die voorstoep geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 16 - Maple Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 160
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gewilde kothuis het een en suite-slaapkamer aan die agterkant. Op die onderste verdieping is 'n ruim 2-enkelbedkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Op die boonste verdieping is die hoofsuite met 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n oopplan-bad en aparte toilet en wasbak. Die sitarea lei direk na die voorstoep en daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n gasstoof en elektriese oond. Die sitarea en eetarea het ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep en daar is parkeerplek voor die kothuis. Al die kothuise in die landgoed is veilig en daar is 'n 24 uur-sekuriteitspan. Maple Kothuis het ook vinnige, onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 22- Yellow Wood Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 190
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens. Die badkamer word tussen die twee slaapkamers gedeel en het 'n reënstort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Die kompakte kombuis is met 'n eletriese oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en glase toegerus. Die sitarea het 'n baksteenkaggel en gemaklike meubels. Gaste kan die uitsigte van die buite-sitarea op die voorstoep geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 2 - Weeping Willow Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 380
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die prentjiemooi sandsteenkothuis het 'n groen dak en voordeur vernoem na die wilgerboom buite die eenheid. Die ruim oopplan-sitarea en -kombuis het ondervloerse verhitting, 'n hoë plafon en houtbalke. Die kombuis is met 'n eletriese oond, stoof, groot yskas-vrieskas, dennehoutblaaie en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers op die twee verdiepings. Die onderste hoofslaapkamer is ruim en daar is ook twee kleiner slaapkamers met lugversorging wat 'n badkamer deel met 'n wasbak, toilet en stort-oor-bad. Die ruim oopplan-solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis is naby die ingang van die oord, naby die swembad en het 'n pragtige uitsig oor die mooi tuin, ander kothuise, die vallei, wingerde en die Twaalf Apostels-berge aan die westekant sowel as die agterhange van Tafelberg aan die noordekant. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep en daar is parkeerplek voor die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 5 - Poplar Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 560
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

DIe ruim drieslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en is in die middel van die landgoedvallei geleë. Die groot dubbelvolume-sitarea op die onderste verdieping het 'n gemaklike rottangsitkamerstel, leunstoele, DStv, 'n platskerm-TV, hoë plafonne en houtbalke. Die oopplan-kombuis is aan die agterkant van die eenheid en het 'n elektriese stoof en oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, toonbank en stoeltjies en addisionele sitplek. Die eerste van die twee slaapkamers is op die onderste verdieping en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en uitsigte oor die vallei en daar is ook 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die houttrap lei na die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en hoë plafonne. Die matras is gemaklik en het vars linne. Daar is 2 volledige badkamers met storte, toilette en wasbakke. Buite is daar 'n groot, oop stoep aan die voorkant met buitemeubels waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Aan die agterkant is daar 'n tuin met berguitsigte en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 18 - Cool Coral Tree Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 640
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is een van die grootste kothuise op die landgoed, selfs groter as baie van die drieslaapkamereenhede. Die kothuis het 'n ekstra bed op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin met 3 kinders. Die kothuis is aan die noordekant van die perseel en het 'n fantastiese uitsig oor die vallei en die Twaalf Apostels-berge in die weste. Die is goed vernoem na die hoë bome rondom dit wat die lekker koel hou in die somer. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, volvloermatte, splinternuwe linne en handdoeke en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, spieëltafel, stort en toilet. Die slaapkamer het ook 'n privaat ingang met 'n klein stoep, tafel en stoele, braaigeriewe en 'n privaat wasgoedlyn. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 3 enkelbeddens, lugversorging, 'n TV, volvloermatte, linne, handdoeke en 'n aparte bad, toilet en wasbak. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, kookgerei, breekware, eetgerei en glase toegerus. Daar is ook 'n kaggel, TV met DStv se hotelpakket en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep en daar is parkeerplek reg voor die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 6 - Oregon Pine Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 650
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is losstaande en het twee verdiepings. Op die boonste verdieping is 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Daar is ook 'n derde slaapkamer met 2 enkelbeddens en lugversorging en 'n addisionele badkamer met 'n wasbak, toilet en stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n wasmasjien, gasstoof en elektriese oond toegerus. Die kombuis en sitarea is oopplan en die sitarea het 'n Jetmaster-kaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met die DStv-hotelpakket, 'n DVD-speler en onbeperkte vesel-internet. Die privaat stoep aan die agterkant van die kothuis is waar gaste heel moontlik die meeste van hul tyd sal deurbring. Die privaat braaigeriewe op die stoep lei met trappies na die hoofgrasperk van die landgoed. Gaste kan in die buitelug-eetarea sit met die landgoedspringbokke etlike meters ver. Of steek 'n vuurtjie aan en kyk hoe die son sak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 9 - Rosewood Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande dubbelverdieping-selfsorgkothuis het uitstekende uitsigte uit al die hoofkamers tot by Klein-Leeukop en die omliggende berge. Dit is nuut opgekanp en versier in 'n hoë standaard wat dit pragtig maak vir 'n gesinswegbreek. Die groot oopplan-kombuis is met 'n eletriese oond, stoof, mikrogolf en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het ondervloerse verhitting, lugversorging, DStv en 'n DVD-speler. Die kothuis het ook vesel-internet. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, wasbak en toilet. Daar is twee slaapkamers met lugversorging op die boonste verdieping. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei hierdie slaapkamers het ingeboude kaste. Die boonste badkamer het 'n volgrootte-instapstort, wasbak en toilet. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n wingerddak net buite die sitarea. Dit het 'n buitelug-etenstafel en braai met uitsigte oor die berge wat die vallei omring. Die kothuis is naby die ingang van die landgoed, naby die tennisbaan en swembad en bied 'n uitsig oor die goed versorgde tuin. Gaste kan die Twaalf Apostels-berge in die weste en Tafelberg aan die noordekant sien. Daar is parkeerplek reg langs die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 7- Blue Gum Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 170
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige, losstaande dubbelverdieping-selfsorgkothuis het uitstekende uitsigte van al die hoofkamers op Klein-Leeukop en die omliggende berge. Die oopplan-kombuis is met 'n elektriese oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en yskas-vrieskas toegerus. Die leef- en eetarea het ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met DStv se hotelpakket en 'n DVD-speler. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, wasbak en toilet. Daar is twee slaapkamers met lugversorging en ondervloerse verhitting op die boonste verdieping. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kothuis het 'n stoep wat gedeeltelik bedek is met bougainvillea en daar is braaigeriewe. Die kothuis is in die middel van die oord naby die tennisbaan en swembad met 'n pragtige uitsig oor die vallei, die mooi tuin, die Twaalf Apostels-berge in die westekant en Tafelberg aan die noordekant. Daar is parkeerplek langs die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No 24 - Azalea Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die boonste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n reënstort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kompakte kombuis is met 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en glase toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en gemaklike meubels. Gaste kan op die voorstoep sit en die uitsig oor die vallei en wingerde geniet asook Houtbaaihawe in die verte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, die landgoed is luuks en stil en die bure moet respekteer word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen R250 'n dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbaai Hoofweg, Constantia Nek, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185a3dca7c397b633e6abb6a7b37ab24e03bea237172d6fdc649bdd28d71e05a43d3af9ff7fe1887ef3c753700c2a9fd02b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Hout Bay Main Road Constantia Nek, Constantia 7848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.011879415518 18.401619808529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem