+41

Hugenot View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Berg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 850 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit privaat met sy eie afstandbeheer-ingang en parkeerplek.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Ander kamergeriewe sluit WiFi, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix in. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi en TV tydens beurtkrag aan die gang hou. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en basiese toebehore toegerus.

Geriewe op die perseel sluit 'n Weber-braai en veilige parkeerplek in.

Die kothuis is gerieflik geleë en funksioneel vir 'n sakereisiger, vakansieganger of avonturier. Gaste kan hul oggendkoffie op die dek met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge geniet en dalk selfs deur die poue besoek word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth W
5.0
Safe, central neighbourhood. Very pleasant stay and accommodating hosts. A very pleasant stay, hospitable hosts who went out of their w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Yolandi T
Gesin met tieners
5.0
Hopeloos te kort! Ons sal graag weer kom. Baie lekker gebly. Netjies en pragtige uitsig.
Jul 2025
Arieta M
Gesin met tieners
5.0
Bedagsame gasvrou, met klein details wat ons verblyf heerlik gemaak het. Netjies, met alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2025
Marwaan V
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Very nice and comfortable. I will go back there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Schalk B
Saam met vriende
5.0
Pragtige skoon plek. Alles beskikbaar wat jy sou nodig hê. Lekker sentraal geleë. Pragtig skoon. Lekker gebly in Hugenot View. Gasvrou vriendelik en o...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Berg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hugenot View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Berg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang