Huis Buys
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klapperbossingel 7, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Huis Buys is 'n lieflike selfsorghuis in Stilbaai-Wes, net 1,5 km van die strand af, en is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin.
Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 en suite-badkamers het, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het beide 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei dan na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n gasverwarmer.
Die sitarea bied toegang tot die stoep met 'n buitebraai en sitplek. Gaste kan ook die see vanaf die boonste balkon sien.
Die eiendom het veilige parkeerplek en ’n rugsteunkragstelsel wat krag tydens beurtkrag verskaf.
Slaapplek
’n Bespreking by Huis Buys sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Klapperbossingel 7, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Buys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klapperbossingel 7, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom