Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis by die See

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 5 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 610 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis by die See is in Hartenbos geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Hartenbos is 'n gewilde vakansiebestemming, veral vir gesinne, en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en meer as genoeg winkels en restaurante.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Drie van die slaapkamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die ander kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar bring asb. ook jou eie bad- en swemhanddoeke saam.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, aparte vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, oond en stoof. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir gebruik van die DStv.

'n Binnebraai-area asook buitebraaigeriewe op die balkon is beskikbaar. Die huis is na aan die strand, 'n binnenshuise verhitte swembad, plaaslike winkels en restaurante en 'n pretpark.

Hartenbos is bekend vir sy matige klimaat en is ideaal as 'n vakansiebestemming regdeur die jaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis by die See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Huis by die See
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22aca21dd5a2d7030484941cd4be0765a00a51a0f0d7ceab75319deda491453a48dd2c947ad38d81a6490e660914b14844e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 610 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 6 Magersfontein Road Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.128850824843 22.115095273016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem