Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Maria

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Huis Maria
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janina T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ingerigte strandvakansiehuis.

Huis Maria is 'n baie lekker en goed-ingerigte strandhuis. Ek dink dit sou ideaal wees om vir 'n langer periode as 'n naweek daar te bly, en St Helenabaai beter te leer ken. Die agterarea is ideaal vir ons hondjies en hulle het lekker op die grasperkie gele. Daar is alles wat 'n mens nodig het in die kombuis, sowel as genoeg ligte vir beurtkrag. Die vloer was 'n bietjie vuil - maar ons het sommer net elke aand ons voete gewas voordat ons in die bed geklim het. Dit is mos vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alet S
Gesin met tieners

Behalwe vir die ongerieflike matras en gehawende wasgoeddraad, lekker gebly.

Lekker gebly, goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilien W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back.

Baie lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheridan-jane W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheridan-jane W
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful, we will definitely be back.

Loved every minute! We will definitely be back to Huis Maria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Thank you Sheridan-jane for the amazing review. We are looking forward to welcoming you back ta Huis Maria.

Huis Maria
Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie V
Saam met vriende

Bevredigend.

Aangesien die rugby- en krieketwêreldbeker-kompetisie aan die gang is en ons uitgesien het om dit op televisie te kyk, was dit 'n groot teleurstelling om dit nie te kon doen nie a.g.v. ontoeganklikheid tot DSTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Hi Hannelie,

Thank you so much for the lovely review. All the information to bring along your own dstv login details was provided to you.

I am truly sorry that you missed those details.

Jessica
Huis Maria

Huis Maria
Leandrie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandrie L
Saam met vriende

Location, location, location.

Our stay at Huis Maria was very nice until we had loadshedding. There were no provisions for the main problem we are experiencing nowadays. We were advised to make use of lanterns, which left us all with black residue in our noses and mouths, including my 5 and 8-year-old children. This made me very unhappy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Hi Leandrie,

Thank you for the lovely review. It was unfortunate that the extra provision for lighting batteries had packed up on your visit. The lanterns were the last resort back ups. We also have a gas stove as extra provision for loadshedding.

I Apologies for the inconvenience caused.

Jessica
Huis Maria

Huis Maria
Karin E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin E
Saam met vriende

Heerlike gekuier.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florentia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Looking forward to going back. So spacious, peaceful and well-equipped.

The host(s) were incredibly kind and helpful throughout our stay. The photos online really don't do the house justice, it really exceeded our expectations in more ways than one. The space, the entertainment, the fact that it was pet-friendly was the cherry on the cake!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Thank you for Florentia for the amazing review.

Huis Maria
Celeste A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Gesin met klein kinders

Lekker rustige atmosfeer.

Goed toegerustige plekkie en goeie waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Thank you Celeste, we hope to have you back real soon.

Huis Maria
Cathrine Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, really enjoyed our stay.

Would definitely recommend Huis Maria to friends to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton T
Gesin met tieners

For us it was great home away from home, secure and safe.

Area is very still and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danicke V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danicke V

Ons het 'n baie lekker tydie in Huis Maria gehad.

Baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney C
Gesin met klein kinders

Very nice.

Place was clean and had everything you would need on a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay equipped with everything you need.

It will be helpful if there was a guest book with instructions eg. How to operate the TV and decoder. The gutter is leaking water when it's raining onto the glass door leading to the braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Thank you for your feedback, we have added a manual with instructions on how to use the TV. The gutter has also been fixed.

Huis Maria
Louise V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Heerlike kuier in 'n baie netjiese, goed toegeruste huis!

Ons kuier by Huis Maria was uit die boeke! Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en pragtige interieur wat jou laat voel dat jy by die see is. Iets wat moontlik kan oorweeg word is 'n veiligheidshek voor, aangesien 'n mens graag deure wil ooplos by die see en die voordeur op die straat is. Uitstekende diens van ons gasvrou, Jessica, vir wie ons enige tyd kon kontak! Ek sal beslis hierdie huis aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Baie dankie Louise vir die review. Ons Sal definitief n hekkie by die voor deur oorweeg.

Huis Maria
Juliana W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana W
Gesin met klein kinders

Dit was regtig waar die beste goed om daar te wees.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Vars lig, goed geslaap. Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile K
Saam met vriende

Lekker rustig, veilig en netjies.

Lekker ruim. Kon ook ons yorkie saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl R
Saam met vriende

Stylvolle akkommodasie.

Huis Maria is baie stylvol toegerus. Heerlike kuierhuis. Het wel gedink dit is nader aan die see, maar darem stapafstand. Jessica het heeltyd met ons gekomminikeer en als verduidelik, wat baie oulik was. Sal beslis vir hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A
Gesin met tieners

Ontspan, vergeet van die gejaag en geniet!

As jy 'n opregte Weskus wegbreek makeer hoef jy nie verder te soek. Huis Maria met sy deurdagte decor en styl skep met die instap die droom soos Koos Kombuis sê: "Almal wil 'n huisie by die see hê". Alles wat jy benodig is hier. Die ligging van die huis is in 'n lekker stil area en jy voel gemaklik en vergeet van alle sorge. Dis ook baie naby die see en alle supermarkte en eetplekke. Of jy enkel, 'n paartjie of familie is, hierdie plek sorg vir hegte kwaliteittyd. Ek en my familie het ons 3 nagte baie geniet en herinneringe geskep wat ons lank sal bybly. Dankie, Huis Maria, vir 'n lekker slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmana B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmana B

Warm en ongemaklik, maar huis is goed ingerig.

Ontsettende hitte - geen verkoeling/waaiers. Was onuithoudbaar warm en ongemaklik. Ons het al Saterdagaand terug Kaap toe gekom as gevolg daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Ons het nou waaiers in die huis, jammer vir die hutte.

Huis Maria
Jeanette W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

Aangename verblyf in netjiese toegeruste huis.

Dis 'n baie netjiese gerieflike huis met 'n aangename atmosfeer en die hoë plafonne gee 'n besondere gevoel van ruimte. Die huis is baie goed toegerus en die agterstoep met die braai 'n lekker kuierplek. Die uitgestrekte strand so naby was 'n lekker verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D
Gesin met tieners

Oulike plek, bietjie ver van die see.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne D
Gesin met klein kinders

Goeie naweekverblyf.

Goeie verblyf vir 'n naweek, honde en kindervriendelik. Entjie weg van die see. Die gruisklippies om die huis nie sag op die voete nie. Huis Maria self is baie oulik en netjies ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M
Saam met vriende

Wonderlik toegeruste huis, baie mooi - lekker gekuier.

Baie mooi huis wat goed ontwerp is en al die nodige geriewe. Naby genoeg aan die heerlike strand. Sal vir seker weer daar kan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Maria se terugvoer

Dankie Michiel vir die fantastiese review! Die huis was mooi skoon gelos en laatweet net wanneer jullle weer wil kom!
Groete,
Jessica

Huis Maria
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-keeromstraat 14, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NTQ4MGI2LTUwZjktNGY3NS05N2Q2LWY0YWY5NjBkZTFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 14 Goshawk Close Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721577 17.958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem