LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie-By-Die-See | LekkeSlaap
+19

Huisie-By-Die-See

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Huisie-By-Die-See
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mbali S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, really enjoyed.

The only challenge is the water issue but everything else was great.

Marcus S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus S
Gesin met tieners

Very neat and clean house with lovely entertainment area and swimming pool.

Kitchen is well stocked and has good appliances. Main bedroom is very spacious with lovely bathroom.

Diane C - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar advertensie is bietjie misleidend in dat daar nie trappe is nie.

Ek het spesifiek gevra omdat my 88-jarige moeder saamgereis het, maar daar is 'n stewige opdraande van die parkeerarea tot by die huis. Andersins baie lekker gebly.

Huisie-By-Die-See's terugvoer

Goeie middag Diane.
Jy het ongelukkig nie vooraf gevra nie, baie mense vra en ek antwoord hulle gerus, en ook dat dit nie rolstoel vriendelik is nie. En toe julle hier aangekom het het ons voorgestel dat julle die kar bo kan stop sodat sy uit kan klim. Jammer vir enige ongerief.
Baie bly julle het die verblyf geniet.

Huisie-By-Die-See
Ilse S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Ons het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis.

Baie netjiese en skoon huis. Het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis. Sal die huis by enige iemand aanbeveel. Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

Zandi M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zandi M
Saam met vriende

Nice.

A perfect place to stay with friends and family.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSqPbxh6FEfl643tOw5IV0cvIdojC3xpwJvmdDa6RJy1gud6Dz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 965 Woodgrange Avenue Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591262975431 30.560538875428
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!