Huisie by die See
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 16, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huisie By Die See is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die vissersdorpie Melkbosstrand en is net 80 m van die strand, restaurante en winkels af.
Die oopplanwoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n skoonmaakdiens 1 keer 'n week is ingesluit.
Die selfsorg-dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot DStv en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas, klein mikrogolfoond, elektriese braaipan, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus.
Melkbosstrand is 'n kusbuurt 35 km noord van Kaapstad en is bekend vir sy lang, wit strand, seekosrestaurante, voetslaanroetes, duine en berg-uitsigte. Gaste kan op die mooi strande wandel en in die see swem. Huisie by die See is sentraal geleë en is 30 minute ry vanaf Kaapstad en verskeie wynplase.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19de Laan 16, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie by die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 16, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap