Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Braaihout
Buite warmbad op bespreking
Dstv
Netflix
Veerpyltjie bord
Bord speletjies
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Oornagbesoekers word nie toegelaat nie. Vir verblyf van 'n week of langer word die eenheid een keer per week skoongemaak. Handdoeke word elke derde dag omgeruil. Linne word een keer per week omgeruil.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang