Huislik
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huislik is geleë in Table View en is ’n gerieflike slaapkamer in die eienaar se huis. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is op die busroete en naby talle winkelsentrums en restaurante. Dit is maklik en veilig om te stap na nabye winkels.
Dié kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek bymekaar geskuif kan word, 'n lessenaar, TV en DStv. Langs die kamer is daar 'n badkamer met 'n bad en stort.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike oopplan-kombuis, wat toegerus is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea het ’n TV en lei na ’n binnehof. Parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig.
Huislik is 1,1 km vanaf Bayside Mall en 2,3 km vanaf die strand en verskeie restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
- Gaste dink Huislik het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5