Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huntley Cottage & Northway Cabin

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 100, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huntley Cottage & Northway Cabin is op die eienaar se eiendom in Durban-Noord geleë. Hierdie area spog met pragtige strande, die warm Indiese Oseaan se waters, natuurreservate, diereparke en voëlparke. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n stiller vakansie weg van die skares.

Daar is 2 eenhede, die Huntley Cottage en die Northway Cabin. Albei kothuise bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Veilige parkeerplek agter sluithekke en 'n elektriese heining word voorsien.

Die verblyf is naby restaurante, koffiewinkels, supermarkte, banke en besigheidsgeriewe. Gaste het maklike toegang tot Umhlanga op die Noordkus, die Suidkus en Durban se middestad. King Shaka Internasionale Lughawe is 26 km ver en Moses Mabhida-stadion is 5 km ver.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Huntley Cottage & Northway Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

BERNARD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kenneth Kaunda-weg 100, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huntley Cottage & Northway Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 100, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613eecfe499bf46a1f51363e77aaa352653f24eb356d7a9400e55a9c34f8b7ca043f88afdd51849d3e0de0563d50d0d4ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 100 Kenneth Kaunda Road Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.790836910326 31.033838207375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem