Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hush in the Rush

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hush in the Rush is ‘n lieflike troeteldiervriendelike tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Groenpunt. Dit is sowat 700m vanaf Kaapstad-stadion en 15 minute se stap na die V&A Waterfront.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis, sitkamer en 'n onderdakstoep. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is badkamer met 'n stort-oor-bad sowel as een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en 'n handvol komplimentêre skoonmaakmiddels is beskikbaar.

Die eenheid word nie skoongemaak gedurende verblyf nie, maar skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n koste beskikbaar.

Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n slim-TV met toegang tot stroomdienste waarop gaste met hul eie besonderhede kan inteken. Vir diegene wat moet werk, is gratis WiFi en 'n lessenaar beskikbaar.

Gaste het toegang tot gedeelde wasgoedgeriewe, braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Hush in the Rush sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hush in the Rush
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Justin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Ligging

  • High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hush in the Rush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94c3ce115f8195b9d888cd81a6dcbdadbaa2c75062f89381c1ed8261832602dfa4305a7308a52c48c61a836967a059b24a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 52 High Level Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.911065584716 18.409784671572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem