Hutchinson 101
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Swellendam Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Hartenbos, bied Hutchinson 101 selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende see-toevlugsoord.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n privaat braai-area en veilige parkering geniet gedurende hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Hartenbos-strand 1.2 km weg, terwyl Hartenbos-lagune 1.9 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Swellendam Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Swellendam Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang