Ibis Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ibis Guest House is in die stil woonbuurt genaamd Flamingo Vlei in Table View geleë. Die huis is loopafstand van 'n verskeidenheid winkels en is net 15 minute se ry van Bayside Mall en die strand af.

Hierdie huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers. Daar is ook 'n klein eenheid buite met 'n badkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met al die geriewe om etes voor te berei. Daar is gemaklike leer-rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Die skuifdeure in die leefarea lei na 'n stoep wat na 'n lapa lei met braaigeriewe en 'n swembad waarin gaste kan afkoel.

Die huis het 'n alarmstelsel en dis gekoppel aan 'n gewapende reaksie. Die huis is troeteldiervriendelik.

Slaapplek

'n Bespreking by Ibis Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ibis Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za