Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icon Luxury Studio Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nabu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Icon Luxury Studio Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hardus Gabrielsen G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus Gabrielsen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklikheid.

Baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvert B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

Love the views from the balcony. However, I think the owner should get the aircon fixed as it gets very hot in the summertime, and sleeping with the sliding door open has risks, especially if it is a windy night. One of the giant red bed pillows smelled like cat urine, and the bed sheets were very creased. The building owner(s) or body corporate should consider cleaning the pool as it is green and dirty. One would suppose it would be cleaned as it is the festive season? Not sure why they have cleaners for the complex on duty as the pool is part of the main attraction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Icon Luxury Studio Apartment se terugvoer

Dear Calvert,

So glad that you loved the view and it's definitely a selling point for the unit. Thank you so much for bringing the pillow to our attention, we are definitely going to replace it if necessary. We have now serviced the aircon unit (it gets serviced annually) and it is ready for your next visit with us.

I will also bring your comments regarding the pool to the correct person's attention, as this should never be the case.

Once again, thank you and we look forward to hosting you again.

Regards,
Michael

Icon Luxury Studio Apartment
Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustige blyplek.

Groot negatief is die beskikbaarheid van basiese TV - of vir musiek of vir nuus en aktuele sake. Hoef nie DSTV en veral nie Netflix te wees nie, maar ek wil na 'n dag buite net weet wat in die wereld daar buite aangaan. SABC en eNEWS sal werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edward B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%, maar die huisbak was stukkend en die 16de vloer was ver.

Lekker gebly, maar die huisbak was stukkend en die 16de vloer was ver. Sou dit waardeer het as die verhuurder dit aan ons bekend gemaak het voor ons bespreek het. Dit sal problematies wees vir ouer mense/mense met klein kindertjies. Uit gesprekke met die sekuriteitspersoneel is die stukkende huisbakke al 'n geruime tyd 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Icon Luxury Studio Apartment se terugvoer

Goeie middag,

Ons is verskriklik jammer oor die huisbakke tydens u verblyf wat deur die water van al die reën blykbaar buite werking was. Net soos u is ons ook dag vir dag op hoogte gehou van verwikkelinge en wens hulle kon dit vinniger herstel. Maar ek neem 'n nota en indien u wel weer ons pragtige Kaapstad besoek, sal ons uit ons pad gaan om u tuis te laat voel.

Groete en dank,
Michael

Icon Luxury Studio Apartment
Kirsten M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with our stay at Icon Luxury Studio Apartments.

Our stay at Icon luxury studio apartments was a great experience. From our safe and secure parking to our lovely apartment, as well as the availability of having a grocery store in the vicinity. It felt like home away from home and I'm happy with the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was the perfect stay for us the 3 nights.

Clean, spacious, easy parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf sentraal in Kaapstad.

Perfek vir 2 mense wat Kaapstad self wil verken of vir besigheidsreisiger wat in middestad moet wees. Loopafstand van V&A waterfront by wyse van 'n veilige voetgangerspad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska V

Baie goeie ligging vir die wat die CTICC wil besoek.

Gesukkel met die inklok. Nie geweet waarheen om te gaan nie. Sou ook daarvan gehou het as die storte en vensters/mure skoner gehou word vir daardie prys. Maar ons het baie lekker gebly en het alles gehad wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, beste stort, beste bed.

Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun.

The apartment has everything one could need and is very safe. Nabu is to be commended for her excellent customer service. Thank you for making our stay special. The only drawback was the bed which was rather uncomfortable and the cause of a backache. Centrally located and close to wonderful restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma O
Besigheidsreis

Spacious, well equipped and convenient.

We had a fabulous stay. Needing to be in close proximity to CTICC for daily work, it was perfect, and we could literally walk. It was a bonus having our own secure underground parking bay too! The lovely host met us personally and took us through instructions. The apartment was well-equipped with everything we needed for self-catering. Loved the views over the city from the 16th floor! Even though it was the height of winter, it was warm in the apartment, and the hot water was amazing! Great Wi-Fi which was super important for our work was an added plus! Would highly recommend a stay for either business or pleasure! We will certainly stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can highly recomment this appartment.

Modern, Well equiped and Ideal located appartment at a good price. Bonus - you have access to a gym.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier!

In die stad maar minute se veilige stap na die Waterfront. In die stadsgeraas maar doodstil binne in die netjiese eenheid met alle geriewe wat werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Die diens van die personeel was uitstekend en het die proses baie vergemaklik. Dit was presies waarvoor ons gehoop het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Lovely welcome by Nabu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icon-sentrum, Lower Long-straat, Kaapstad, middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4969a1440577026b261d24934b77b268e7411a2921679690a3c28957658c4da8488cb0d19c8baf93e46fac324d8efb994da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Icon Centre Lower Long Street 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9179466 18.4236593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem