Idwala Boutique Hotel Johannesburg
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 2 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marissa M - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marissa M
Gesin met tieners
Beslis 5 sterre in alle opsigte - sal beslis sterk aanbeveel!
Ons was aangenaam verras - van die ontvangs, waar hulle toe spesiaal vir ons middagete voorberei het, al was dit nie vooraf gereël nie, vir ons dokumente uitgedruk, heerlike aandete en ontbyt met baie vriendelike en behulpsame personeel tot uitmuntende ontbyt. Die kamer en badkamer was ook perfek met ondervloerse verhitting en lugreëling en pragtige bad & lyf sepies en rome met vars blomme in kamer en badkamer. Sal hulle regtig met gerustheid aanbeveel vir enige iemand.
Chantel M - Apr 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantel M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon en netjies.
Verblyf was skoon en netjies. Personeel was baie behulpsaam. Ek sal weer daar gaan oornag.
Gaste wat na Idwala Boutique Hotel Johannesburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |