Igama Lakho Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Igama Lakho Lodge is 'n bekoorlike B&B in die Hoedspruit Wildlife-landgoed sowat 78 km vanaf die naaste hek van die Krugerwildtuin. Hoedspruit se ligging naby verskeie privaat natuurreservate, menigte wildreservate en rustieke verblyfopsies maak dit die ideale plek vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 3 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n buitestort.

Gaste kan in die swembad afkoel en die gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit voetslaan, fietsry en wildkyk in. Gaste kan ook die verskeie besienswaardighede in die area verken.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Igama Lakho Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 190 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]