Ikaia Africa Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jomari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig.
Philip O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustige oornag gehad.
Philip O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oornag, lekker gerus vir die volgende dag se trip na Potchefstroom.
Brenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Vinnig en vriendelike diens.
Piet B - Jan 2024
Algehele gradering
Klein, maar voldoende.
Isac M - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi Karoo.
Marieta V - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend, aan te beveel en moenie Lord Kitchen misloop.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marieta,
Ons waardeer julle verblyf en die mooi resensie.
Mag julle 'n wonderlike jaar geniet.
Tot weersiens
Jasper & Jomi
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, goeie ingerigte kombuisie, vriendelike ontvangs.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Dankie Heléne,
Dit was aangenaam om julle te ontvang en julle is altyd welkom.
IKAIA groete
Jasper & Jomi
Vanessa P - Des 2023
Algehele gradering
Clean, good overnight stay.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Thank you, Vanessa,
It is wonderful to meet so many people.
Thank you for enriching our lives with your stay.
Hope to see you again.
Sincerely,
Jasper & Jomi
Marie A - Des 2023
Algehele gradering
Ons was sommer dadelik tuis.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Hallo Marie,
Dit was 'n voorreg om julle by Ikaia te kon akkommodeer en ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Mag julle 'n geseende Kerstyd ervaar en voortsoed elke dag.
Ikaia groete,
Jasper & Jomi
Laetitia V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê op een plek.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Hallo Laetitia , bly ons het ontmoet
Baie dankie vir julle vriendelike woorde.
Sterkte en geniet die rugby.
IKAIA GROETE
Jasper en Jomi
Rob H - Sep 2023
Algehele gradering
Exactly what we needed in a storm.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Hallo Rob and company.
Very nice to have met you guys.
Enjoy your adventures and the rugby.
IKAIA GREETINGS
Jasper and Jomi
Adri K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Plekkie netjies en skoon met alles wat mens nodig het.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Hallo Adri familie,
Dankie vir julle verblyf en vriendelike woorde.
Hoop ons ontvang julle gou weer.
Geniet n heerlike naweek en rugby.
Ikaia groete,
Jasper & Jomi
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Goed versorg. Vriendelike diensns.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Oom Pieter!
Ons waardeer dit opreg en sien uit om net aan te hou verbeter. Ouma (91) het dit ook geniet om in Afrikaans met gaste te doen te kon kry, dankie dat julle so vriendelik met haar was.
Karoo Groete
Jomi, Jasper en Ouma Johanna
Christopher B - Aug 2023
Algehele gradering
Very welcoming and warm owners.
Ikaia Africa Accommodation se terugvoer
Dankie Christopher vir julle verblyf.
Dit was lekker om julle te ontvang en onthou om ons altyd vroegtydig te kontak vir verblyf.
Groete
Jasper en Jomi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom