Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Ikaia Africa Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig.

Veilige, skoon en gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Kan beslis aanbeveel vir ander en sal self weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige oornag gehad.

Ons het baie lekker oornag en gerus by Ikaia Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag, lekker gerus vir die volgende dag se trip na Potchefstroom.

Dit is 'n ideale oornag stop vir 'n reis tussen die Brackenfell en Potchefstroom. Alles is in die woonstel wat benodig word vir kosmaak en ons het lekker vleis gebraai. Rooster ens word voorsien. Net eie hout en vleis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig en vriendelike diens.

Jasper het vinnig gereageer op navraag vir selfde dag akkommodasie en 'n alternatiewe eenheid aangebied op die oorspronklike navraag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Gesin met tieners

Klein, maar voldoende.

Baie lekker gebly. Goed gerus na 'n lang rit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Mooi Karoo.

Lekker stil dorpie, maar moet nie van Vosburg vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, aan te beveel en moenie Lord Kitchen misloop.

Vir ons was dit die ideale oornagplek na 'n lang dag op die pad. Jasper het ons baie hartlik ontvang, die skoon woonstelletjie en lugreëling was 'n lafenis en sy aanbeveling om by Lord Kitchen te gaan eet, was 'n onvergeetlike ervaring en ongelooflike lekker kos. Ons het baie veilig gevoel, hekke sluit en stil deel van dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marieta,
Ons waardeer julle verblyf en die mooi resensie.
Mag julle 'n wonderlike jaar geniet.
Tot weersiens
Jasper & Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie ingerigte kombuisie, vriendelike ontvangs.

Dankie vir die lekker kuier, sal weer daar kom slaap as ons in Carnarvon is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Dankie Heléne,
Dit was aangenaam om julle te ontvang en julle is altyd welkom.
IKAIA groete
Jasper & Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Vanessa P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, good overnight stay.

Very pleasant stay. Will stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Thank you, Vanessa,
It is wonderful to meet so many people.
Thank you for enriching our lives with your stay.
Hope to see you again.
Sincerely,
Jasper & Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Marie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A

Ons was sommer dadelik tuis.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie gasvry en ons hondekinders het ook baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Hallo Marie,
Dit was 'n voorreg om julle by Ikaia te kon akkommodeer en ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Mag julle 'n geseende Kerstyd ervaar en voortsoed elke dag.
Ikaia groete,
Jasper & Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Laetitia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil hê op een plek.

Ons het al verskeie kere by Ikaia Africa Accommodation oornag en het nog net goeie diens daar gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Hallo Laetitia , bly ons het ontmoet
Baie dankie vir julle vriendelike woorde.
Sterkte en geniet die rugby.
IKAIA GROETE
Jasper en Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Rob H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H

Exactly what we needed in a storm.

We were caught in a storm on a motorcycle trip. This was an ideal stopover - comfortable and clean. Very good price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Hallo Rob and company.
Very nice to have met you guys.
Enjoy your adventures and the rugby.
IKAIA GREETINGS
Jasper and Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Adri K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap. Plekkie netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Vriendelike en behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Hallo Adri familie,
Dankie vir julle verblyf en vriendelike woorde.
Hoop ons ontvang julle gou weer.
Geniet n heerlike naweek en rugby.
Ikaia groete,
Jasper & Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Goed versorg. Vriendelike diensns.

Goeie ontvangs. Skoon en netjies. Hulpvaardig. Ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Oom Pieter!

Ons waardeer dit opreg en sien uit om net aan te hou verbeter. Ouma (91) het dit ook geniet om in Afrikaans met gaste te doen te kon kry, dankie dat julle so vriendelik met haar was.

Karoo Groete
Jomi, Jasper en Ouma Johanna

Ikaia Africa Accommodation
Christopher B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher B
Besigheidsreis

Very welcoming and warm owners.

We would recommend this facility any time. The owner Jasper waited until the early hours of the morning for our team to arrive safely to their facility. Thank you Jasper and Jomi. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikaia Africa Accommodation se terugvoer

Dankie Christopher vir julle verblyf.
Dit was lekker om julle te ontvang en onthou om ons altyd vroegtydig te kontak vir verblyf.
Groete
Jasper en Jomi

Ikaia Africa Accommodation
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem