Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ikaia Africa Accommodation is in Carnarvon in 'n stil area in die buitewyke van die dorp. Dit is naby die sakekern en restaurante. Ikaia Africa Accommodation bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede wat toegerus is vir selfsorg. Die eenhede het dubbel- of enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV.

Braaipakkies is beskikbaar op versoek vir diegene wat graag die bekende, organiese Karoo-lamtjops en -wors wil proe. Die hele kompleks is omhein, goed belig en daar is toesluitparkeerplek by elke eenheid.

Die plaaslike museum het 'n verskeidenheid interessanthede en gaste kan die fassinerende korbeelhuis besoek. Daar is 'n skilpadreservaat op die plaas en dis die tuiste van 60 bergskilpaaie waarvan sommige op hul name reageer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Ikaia Africa Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ikaia Africa Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem