LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Il Castello | LekkeSlaap
+103

Il Castello

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Il Castello is in die prentjiemooi dorp, Clarens, geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die tuin wat goed onderhou word.

Verblyf is beskikbaar in 'n drieverdiepinghuis met 10 elegante kamers en 1 anneks-kamer. Al die kamers het en suite-badkamers en lugversorging, ketels, sitareas en platskerm-TVs. Daar is 5 kamers met kaggels en al die kamers is klankdig.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike sitarea, wynkelder en 'n pendeldiens in.

Die tuin het buitemeubels wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n rustige hawe. 'n Volledige Engelse ontbyt word soggens bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Il Castello
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Il Castello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAop5gepcWV61jJw8nB1NNDQj0HqLcwxoxkoaKo3jzt4xHBPYGdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 29 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.522571 28.416702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!