LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Il Castello | LekkeSlaap
+103

Il Castello

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Il Castello
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gladlys J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladlys J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magically awesome!

I felt like I was part of a Magic world. Had an awesome stay!

Sam B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ervaring met styl.

Vir ons onlangse Clarens-besoek, het ons weer op Il Castello besluit, want die eerste keer was 'n aangename ervaring. Die diens van al die personeel is uitstaande, alles is netjies en stylvol, en die ontbyt was pragtig aangebied. Al wat ek graag in ons kamer sou wou hê, is 'n stoel waarop ek kan sit om te lees of by die tafeltjie met my skootrekenaar te werk. Ons sal Il Castello weer besoek en vriende of familie daarnatoe aanbeveel.

Dalene O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon

Ek sal Castello beslis aanbeveel. Ek het egter met bespreking n kamer gekies met 'n kaggel. Die kaggel was buite en nie in die kamer nie en omdat dit nou winter is, kon ons dit nie benut nie. Groot teleurstelling. Kamer verwys ook na berguitsig en dit was omtrent glad nie sigbaar nie.

Noa C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noa C
Gesin met klein kinders

Beautiful hotel, great staff

The staff were very friendly and accommodating towards our requests and needs traveling with a young baby. We enjoyed our stay at Il Castello.

Amanda V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kasteel in Clarens.

Pragtige akkommodasie met lieflike uitsig. Goeie diens en smaaklike kos.

Elaine V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse kamers met mooiste uitsig oor Clarens.

Lekker groot kamers, goeie kliëntediens, heerlike ontbyt en baie lekker restaurant waar ons aandete geniet het.

Jj S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S
Enkelreisiger

Castello gaan daardie ekstra myl!

Veral met die ontbyt, effens koel gewees, maar personeel steeds al in die opelug voorgesit.

Andre S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly - van ontvangs deurgaans tot en met ons vertrek. Vriendelike en behulpsame personeel. Niks wat jy vra is te veel moeite nie en elkeen probeer jou verblyf so aangenaam moontlik maak.

Marietjie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Sal Il Castello sterk aanbeveel en weer teruggaan!

Gavin S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

From the time we arrived until the time we left, we were pampered and looked after by awesome staff. The restaurant is divine with amazing food being served. The views from the balcony are simply breathtaking.

Adrihan K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrihan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foutloos, sal weer gaan.

Uitstekende plek. Die grondpad is net onplesierig.

Yolanda B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, puik, fantasties.

Dit was ons 25ste huweliksherdenking. Dit was ons eerste keer ooit in Clarens. Ons kan regtig nie fout vind met enige iets nie. Die personeel was so behulpsaam en vriendelik. Van die dame by ontvangs wat ons verwelkom het (jammer ek het nie haar naam gekry nie), Lizwi, Tarzan (julle was amazing), die man wat die aand aan diens was (jammer ook nie sy naam gekry nie) en dan die res van die personeel. Baie dankie dat julle ons huweliksherdenking so spesiaal gemaak het. Dit is definitief een om te onthou.

Esther W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met ongelooflike diens wat enige gas besonder welkom laat voel.

Il Castello het 'n pragtige uitsig oor Clarens en die omliggende berge. Ons kamer was bietjie klein en het nie 'n yskas gehad nie en daarom gee ek net 4 sterre vir waarde vir geld. Verder was ons verblyf onverbeterlik. Daar is verskillende opsies vir ontbyt beskikbaar wat in enige persoon se smaak sal val. Verder word ontbyt op verskillende plekke binnenshuis of buite bedien. Almal gaan uit hulle pad om gaste te akkommodeer en die diens is onoortreflik en altyd met 'n glimlag. 'n Groot bonus is die pendeldiens wat beskikbaar is. Hierdie is een van die mooiste plekke waar ons nog tuisgegaan het.

Tania S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en die personeel was besonders vriendelik en behulpsaam!

Die uitsig was wonderlik. Die diens uitstekend en die restaurant se kos was heerlik!

Renthia B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die mense by Il Castello is baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe en kos is uitstekend. Ek sal hulle vir enigiemand aanbeveel.

Frik B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Baie mooi, baie goeie restaurant.

Baie mooi plekkie, vriendelike personeel en baie goeie en bekostigbare restaurant. Ons kamer, Gabriella het 'n slegte bedompige reuk gehad wat nie aangenaam was nie. Ander kamers was great. Sal weer besoek.

Janine D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service, excellent breakfast.

Friendly staff, tasty breakfast, quality bedding, and definitely worth every cent.

Chris D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en mooi.

Veilig en mooi uitsigte.

Marietjie F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens is fantasties!

Heerlike kamer! Lekker elektriese kombers op bed. Yskassie lekker vol gepak met water, koeldrank en sjokelade wat waardeer is aangesien dit so 'n bietjie uit die dorp is en ons nie daaraan gedink het om te koop nie.

Il Castello's terugvoer

Baie dankie dat jy ons laat weet het, altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het by ons.

Ons sien uit om julle weer hier by ons te he.

Il Castello
Mariana D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelik en behulpsame diens.

Wat 'n aangename ervaring. Die personeel was buitengewoon vriendelik en behulpsaam. Die kamers gerieflik, mooi en netjies versorg.

Herman D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflike vriendelike personeel. Kamers was baie skoon. Gratis pendeldiens! Heerlike ontbyt!

Il Castello's terugvoer

Hi Herman,

Baie dankie vir die mooi resensie. So bly om te hoor dat jul n lekker tydjie by ons gehad het!

Hoop ons sien julle gou weer!

Vriendelike Groete,

Leisure Excursions Span

Il Castello
Debbie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met vriende

Pragtige omgewing en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Dit was 'n heerlike ervaring ─ sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful setting and friendly and helpful staff.

It was a lovely experience ─ will certainly be going back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke! Uitstekende diens.

Kon nie vir beter gevra het nie!

Il Castello's terugvoer

Dankie Jan! Ons is baie bly julle het dit geniet.
Julle is wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Il Castello span

Il Castello
Lemari S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien ons beslis weer!

Ongelooflike kliëntediens! Prentjie mooi! Felt like home!

Il Castello's terugvoer

Goeiedag Lemari,

Baie, baie dankie vir jou resensie. Ek gaan dit nou met ons span by Il Castello deel. Dit beteken baie vir ons en dit motiveer ons om net nog beter te doen.

'n Wonderlike dag verder en ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Brenda

Il Castello
Taryn M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best places I have visited.

When I travel to Clarens I know I'm staying at Il Cadtello. Food, service, rooms, coffee, view and the whole idea of a castle is great. The service we received from the staff was the best. They are so friendly and helpful. I would definitely recommend Castello to everyone I know that would visit Clarens. Loved it. Thank you.

Il Castello's terugvoer

Hi Taryn
Thank you for your kind words and taking time to send us feedback. Guests like you makes everything worthwhile!
Have a lovely day.

Brenda

Il Castello
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAop5gepcWV61jJw8nB1NNDQj0HqLcwxoxkoaKo3jzt4xHBPYGdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 29 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.522571 28.416702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!