LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
B&B in Parkwood

Ilali House



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 19 Chester Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ilali House is 'n gastehuis wat uit die 1940's dateer in die hartjie van Johannesburg se kunsgalery-distrik, Parkwood. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers vir kort- of langtermynverblyf, sowel as toeriste wat die stad besoek.

Verblyf is beskikbaar in 4 stylvolle en gerieflike eenhede, waarvan 1 'n tuin-eenheid met 'n kombuis en 'n sitarea is. Elke eenheid het 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die welige tuin het een van die oudste Outeniekwageelhoutbome in Johannesburg en dit word met gryswatertenke onderhou. Komplimentêre organiese toiletware word voorsien en net ekovriendelike skoonmaakmiddels mag by die gastehuis gebruik word.

Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

The Deco Room
Vanaf
Vanaf R1 357
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 ekstra lang enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
DStv
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Sweet
Vanaf
Vanaf R1 472
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
DStv
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

William’s room
Vanaf
Vanaf R1 472
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

William's room beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer, asook 'n aparte kombuisie met 'n etenstafel/lessenaar en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
DStv
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Long Room
Vanaf
Vanaf R1 552
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het 'n klein sitkamer, kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
DStv
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lorinda H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Absolutely fabulous from start to finish. Highly recommended! Thank you to Hannia and her staff for creating a luxury home away from home. Finding tranquility in the busy city is a real treasure. The care that went into the room, service, and guest experience will be hard to beat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilan S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beautiful, peaceful and luxurious. We really enjoyed our stay at Ilali. I was moving house, which is a physically and emotionally exhausting endeavour. Being able to retreat to a beautiful, peaceful and luxurious place like Ilali was a special treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannia
Ilali House
Thank you for taking the time to write such a lovely review. We are so glad to hear that you found comfort at Ilali during this stressful time.

Diane R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Comfortable, very clean and warm hospitality! A rushed trip, only stayed one night. Ilali's owner was very gracious and gave us a beautiful room. We loved staying there and would definitely stay again if the need arose. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannia
Ilali House
I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Marjolein B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mrt 2020

Perfekte, pragtige en veilige blyplek! Baie vriendelike personeel en eienaars. Altyd bereid om jou te help en saam met jou te dink. Gesellige, stylvolle en luukse blyplek. Ek was mal daaroor en het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannia
Ilali House
Thank you for the review, we are so happy to hear that you enjoyed your stay.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink Ilali House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 357
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 357
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 357
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Chester Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe50fec5722443e8ef530bb6c53b40ab71a92e57860fb3f9ab3d2e330d4afcf346f67431f5c7a099cad6226cc40be92ce914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 357 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 19 Chester Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.149216261711 28.028247546033