Ilanga Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquarius-keeromstraat 3957, Solar-strand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ilanga Beach House is 'n pragtige strandhuis in Plettenbergbaai. Ilanga kry sy naam van die Xhosa-woord wat son beteken en mik dus om 'n warm ervaring in 'n sonnige huis aan gaste te bied.
Dié elegante en smaakvolle selfsorgwoonstel het 'n aparte ateljeewoonstel op die grondverdieping wat in 2016 gebou is en is ontwerp met moderne, skoon lyne en oop, eenvoudige ruimtes.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 stylvolle slaapkamers, 3 moderne badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Dit strek uit na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed wat vir 'n kind geskik is. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n klein etenstafel met stoele. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Beide eenheid het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en braaigeriewe. Gaste kan die lieflike see-uitsig geniet en 'n duik in die 25 m natuurlik-gefiltreerde-swembad op die perseel neem. Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 11
Ligging
- Aquarius-keeromstraat 3957, Solar-strand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquarius-keeromstraat 3957, Solar-strand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom