St. Francisbaai Akkommodasie by I'île de Port | LekkeSlaap
+13

I'île de Port

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Island Eenheid 4, Leighton Hullett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

I'île de Port is 'n selfsorgmeenthuis in die waterfront en op die rand van die see in St. Francisbaai. Die "eiland"-kompleks word omring deur water met die baai op jou voorstoep en die kaai agter jou. Gaste sal die see hoor en die branders vanaf die patio sien.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis beskik oor al die nodige toebehore vir kosmaak. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer langsaan het 'n kaggel en 'n TV.

Die leefarea lei na die patio wat met 'n ingeboude braai-area en plonspoel wat oor die baai uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar. I'île de Port is binne stapafstand vanaf die landgoed se privaat strand en 'n verskeidenheid restaurante, sonsondergang-bootvaart, dolfyn- en walviskyk en visvang-ekspedisies.

Slaapplek

’n Bespreking by I'île de Port sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir I'île de Port
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Port Island Eenheid 4, Leighton Hullett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink I'île de Port het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Island Eenheid 4, Leighton Hullett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQuKEnsj10fEEeH1wN9BDJNRdRmdJf6kFHdogvHqRx0griHZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 960  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Unit 4 Port Island Leighton Hullett Drive 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.183437145527 24.851710456918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za