Lydenburg Akkommodasie by Impangele Inn | LekkeSlaap
+46

Impangele Inn

Gastehuis
Kamer No.1
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die tweeslaapkamereenheid het 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is toegerus vir basiese selfsorgverblyf. Skoonmaakdienste is beskikbaar van Maandag tot Saterdag.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n wasgoeddiens wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Braaigeriewe kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer No. 4
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n bad. Die eenheid het ook 'n groot sitkamer, yskas, 'n mikrogolf, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid kan ook skakel met Kamer 5 om as een groot eenheid te vorm vir 'n gesin van 4 of meer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is toegerus vir basiese selfsorgverblyf. Skoonmaakdienste is beskikbaar van Maandag tot Saterdag.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n wasgoeddiens wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Braaigeriewe kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer No.3
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is toegerus vir basiese selfsorgverblyf. Skoonmaakdienste is beskikbaar van Maandag tot Saterdag.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n wasgoeddiens wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Braaigeriewe kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer No. 5
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die eenheid kan ook inskakel met Kamer 4 om as een groot eenheid te vorm vir 'n gesin van 4 of meer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Daar is 'n wasgoeddiens wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Braaigeriewe kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potloodspruit 89, Ohrigstadpad, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31KMUshOLGqGtYiI6BByVAyxlDKeglwblFFWXwXiXaOLTb07nu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 89 Potloodspruit Ohrigstad Road 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.047690445219 30.467749445438
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za