Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Abundance

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir In Abundance
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Belinda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda T

Vriendelike ontvangs. Lieflike stoep.

Ontvangs was vriendelik, selfs vir ons 'n bespreking gemaak vir aandete, en die keuse was uitstekend. (Waaroor ons baie verlig was, duidelik is Montagu se restaurante besig).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheryl H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl H
Enkelreisiger

Gorgeous accommodation and attentive hosts.

A wonderful base for exploring all Montagu has to offer if you can tear yourself away from the guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gastehuis wat ons behoeftes skitterend aanspreek.

Die gastehuis het ons verwagtinge ver oortref. Die ontvangs was verrassend vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Behalwe vir die netjiese en smaakvolle kamers en ontvangs vertrekke, het dit 'n lewendige tuin met bekorende stil hoekies waar mens se siel kan rus na 'n lang reis. Die tuin en die huis het talle kunswerke wat die liefde vir die kunste laat leef. Selfs 'n klein interessante bibliotekie! Die gasheer en vrou en hul personeel het baie moeite gedoen om die gaste se behoeftes aan te spreek. Meer kan ek nie vra nie. Volgende keer is ons weer hier. Beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Die gastehuis is smaakvol, eienaars uiters vriendelik en behulpsaam en die omgewing pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

In Abundance se terugvoer

Dankie Carolien! Was heerlik om jou en Dirk en Francois weer te kon huisves. So bly ons het julle leer ken. Baie sterkte, ons wens net die beste vir julle!

In Abundance
Michelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil haven in beautiful Montagu.

What a pleasure it was staying at this wonderful guesthouse. From our warm reception on arrival from Marlien till our departure we had a wonderful stay. The owners are also lovely and friendly with loads of advice on things to do in and around Montagu. Very centrally located so we were walking distance from many wonderful restaurants. The breakfast was also very good and tasty with many locally sourced ingredients. We loved the small touches like the wonderful fresh creamy milk in glass bottles in the fridge and lovely fruit on our room. Also having a coffee machine in the room instead of just instant coffee was an unexpected pleasure. We had a wonderfully relaxing few days here and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en die beste ontbyt van plaaslike produkte en hul eie tuisgemaakte lekkernye.

Ons sal graag wil terugkeer met gaste na hierdie oasis. Ons het baie tuis en spesiaal gevoel met ons besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rose- en Bathstraat, Montagu, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrwc4yEQceRMm665odB5Hc0G02Shj8VmSUQzi68rRvVbbm1o4E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Corner of Rose Street and Bath Street Montagu 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.787930783593 20.114631727338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem