Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vine Country Manor & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R44 en Klein Herlderbergweg, In the Vine, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In the Vine Country Manor & Spa is op 'n skilderagtige leefstylplaas en olyflandgoed, In the Vineyard, aan die voet van die majestueuse Helderberge in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë. Dié boetiekgastehuis bied skilderagtige uitsigte oor 'n dam met eende. Gaste het toegang tot 'n privaat swembad, 'n welige plattelandse tuin en 'n dek op die dam met asemrowende uitsigte.

Verblyf word gebied in verskeie uniek versierde kamers met hoë plafonne, houtvloere, gemaklike beddens en en suite-badkamers. Skoon wit linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, haardroër, lessenaar en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie verblyf bied verskeie geriewe, soos 'n lieflike swembad, 'n spa, 'n biblioteek, wasgoeddienste en 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

In the Vine Country Manor & Spa is naby omliggende plase wat verskeie aktiwiteite, soos staproetes, gholf en wynproe. Verder kan gaste ook binne seisoen aarbeie pluk en 'n verskeidenheid restaurante besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van R44 en Klein Herlderbergweg, In the Vine, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R44 en Klein Herlderbergweg, In the Vine, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75ee179baf1ebd2e372ffc8e8d8a7fa92489a3ac4f5586a5fa7a6aa93bfdb548e985d3787c4c338b7a484f4eacd42df52ebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) Corner of R44 and Klein Helderberg Road In the Vine 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0362205 18.8248882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem