LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inca Lily Guest House | LekkeSlaap
+31

Inca Lily Guest House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Inca Lily Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Eddie F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie F
Enkelreisiger

Teleurgesteld.

Geen ontvangs, moes by ander kliënte uitvind wie my kon help. Die blyplek sal ek R300 'n aand voor betaal nie R700 nie. Mure vuil. Meubels oud en val uitmekaar.

Alecia S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alecia S
Gesin met klein kinders

Was baie skoon en netjies.

Skoon en netjies en goeie diens. Al wat ons met gesukkel het was water.

Anneline V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V
Gesin met tieners

Baie netjies en ruim.

Ons was goed verwelkom. Ontbyt was heerlik. Kamer was baie skoon en netjies. Vir seker 'n aanbeveling en sal definitief weer daar gaan bly.

Magda M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Gesin met tieners

One word: amazing!

We have stayed previously at Inca Guest House, as always - nothing to complain about! For the newcomers, arrive as guests, leave as friends. There is non other to compare. Thank you Anthea and staff!

Inca Lily Guest House's terugvoer

Thank you very much for this beautiful comment.
We appreciate it and love having you and your family staying with us.

Inca Lily Guest House
Hannes V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing en skoon en netjies. Sal egter 'n deur tussen die kamer en toilet verkies.

Melinda K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda K

Mooi, netjies en ruim.

Die ontbyt is veral baie goed - perfek vir honger jong mans.

Heidi F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi F
Besigheidsreis

Aangenaam, dis 'n stil woonbuurt en die gastehuis is pragtig ingerig.

Die kamers het lugversorging, klein kombuisies met mikrogolf en eetgerei. 'n Mens kan 'n lekker wegneemontbyt bestel. Daar is ook 'n veilige swembad en 'n tuin om in te ontspan. Die straat voor die huis kan besig raak, maar snags is dit stil. Die Mall is nie ver van die gastehuis af nie. Die personeel is aangenaam en praat Afrikaans. Daar is genoegsame parkering en dit is 'n baie veilige area.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 25, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzU5MzY1LWFkZmMtNDE5Zi1iMTAwLTcxZDY1ZmFhOWQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 25 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.67907 27.731234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!