Beskrywing
Die meeste kamppleke het staanplek onder skadu-bome, maar daar is 'n paar plekke met baie min of geen skadu. Slegs 1 tent of karavaan en 'n maksimum van 6 gaste word op elke staanplek toegelaat. Al die staanplekke het kragproppe 20 m van hul staanplek af. Gaste het toegang tot ablusie-geriewe.
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Vir die en suite-kamers is ontbyt teen 'n ekstra fooi beskikbaar indien vooraf gereël. Reël dit asb. 3 dae voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eko-tente het slaapplek vir 2 gaste op enkelbeddens of 4 gaste op stapelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei en basiese kookgerei. Daar is ablusiegeriewe 50 m van die tente af. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Vir die en suite-kamers is ontbyt teen 'n ekstra fooi beskikbaar indien vooraf gereël. Reël dit asb. 3 dae voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 Jumbo-tente. Jumbo 1 bied slaapplek aan 6 gaste op enkelbeddens en 10 gaste op stapelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Jumbo 2 het slaapplek vir 4 gaste op enkelbeddens en 8 gaste op stapelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer. Die kombuisie gaan binnekort klaar wees. Die tente het elk braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Vir die en suite-kamers is ontbyt teen 'n ekstra fooi beskikbaar indien vooraf gereël. Reël dit asb. 3 dae voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 2 ekstra enkelbeddens kan voorsien word om aan 4 gaste slaapplek te verskaf. Alles ingesluit (ontbyt ook).
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Vir die en suite-kamers is ontbyt teen 'n ekstra fooi beskikbaar indien vooraf gereël. Reël dit asb. 3 dae voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alles ingesluit (ontbyt ook).
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Vir die en suite-kamers is ontbyt teen 'n ekstra fooi beskikbaar indien vooraf gereël. Reël dit asb. 3 dae voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 132 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom