LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+98
Oord in Schoemanskloof

Indabushe Holiday ResortPrime picks icon.

Prime picks icon.

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • 158 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Indabushe Eco Lodge is in die skilderagtige Schoemanskloof geleë en is gerieflik geleë vir reisigers wat van O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Johannesburg na die Krugerwildtuin of Mosambiek reis.

Die lodge bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend lodgekamers, eko-tente, en kampeer- en karavaanstaanplekke. Gaste kan gemaklike selfsorg-lodgekamers met en suite-badkamers geniet, terwyl die eko-tente met enkel- of ¾-beddens ingerig is en gebruik maak van gedeelde ablusiegeriewe.

Benewens oornagverblyf, bied Indabushe Eco Lodge 'n wye reeks aktiwiteite soos vierwielmotorfietsroetes, bergfietsry, voëlkyk, staproetes, 'n oefenbaan, swem, sowel as trou- en konferensiegeriewe. Of jy nou 'n romantiese wegbreek, 'n konferensie of 'n ontspanne gesinsnaweek beplan, Indabushe verwelkom jou as 'n gewaardeerde gas.

Geleë in 'n malariavrye gebied, dien die lodge as 'n ideale basis vanwaar jy nabygeleë besienswaardighede kan verken, insluitend Sudwala-grotte, Waterval-Boven, Sabie, Pilgrim's Rest en die wêreldbekende Krugerwildtuin, ongeveer 120 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Special Events Tented Camp 1
Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die koepeltent bied slaapplek vir 2 gaste met 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe met toilette sowel as stortgeriewe vir gaste. Gaste het toegang tot 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Tentkamp vir spesiale geleenthede
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dome-tent het slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe wat toilette en stortgeriewe het. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kroeg
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Rates displayed are on a tented camp basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Special Events Tented Camp 6
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Special Events Tented Camp 5
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Special Events Tented Camp 4

Special Events Tented Camp 3

Riverside Camp stand 1
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Riverside Camp stand 2

Riverside Camp stand 3
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Skaduryke Kampeerplekke langs die Rivier is naby die rivier geleë en omring deur natuurlike boomskadu, wat 'n koel en ontspannende kampeerervaring bied. Elke staanplek bied plek vir tot 4 gaste en bied die perfekte balans tussen natuur en gerief, sodat gaste die geluide en uitsigte oor die rivier kan geniet terwyl hulle gemaklik kamp.

Die kampeerplekke het maklike toegang tot nabygeleë ablusiegeriewe binne loopafstand en is toegerus met kragpunte vir ekstra gerief.

Hierdie staanplekke is ideaal vir gesinne, vriende of natuurliefhebbers wat op soek is na 'n skilderagtige kampeerervaring langs die rivier met noodsaaklike moderne geriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Self-catering Eco Tent Chalet 2
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, eetgerei en basiese kooktoerusting toegerus is. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is bykomende ablusiegeriewe sowat 50 meter vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambirng.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Self-catering Eco Tent Chalet 3
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei en basiese kooktoerusting. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is bykomende ablusiegeriewe sowat 50 meter vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Self-catering Eco Tent Chalet 4
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens. Elke eko-tent het 'n kombuisie met 'n yskas, eetgerei en basiese kooktoerusting. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is ablusiegeriewe sowat 50 m vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kroeg
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Herberg Kamer 5
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n selfsorglodge wat uit 4 slaapkamers bestaan. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Al 4 slaapkamers kan saam bespreek word. Dié lodge het 'n dek en 'n uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Herberg Kamer 6
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 6 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates are displayed on a bed-only basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Herberg Kamer 7
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 7 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates are displayed on a bed-only basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Herberg Kamer 8
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 8 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge het 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates are displayed on a bed-only basis.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Selfsorg-Jumbo-tent 2 met en suite-badkamer
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jumbo 2 het slaapplek vir 6 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Selfsorg-Jumbo-tent 1 met en suite-badkamer
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jumbo 1 bied slaapplek aan 8 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

8

6 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Kampplek en karavaanstaanplek
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
25 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die meeste kamppleke het staanplek onder skadu-bome, maar daar is 'n paar plekke met baie min of geen skadu. Slegs 1 tent of karavaan en 'n maksimum van 6 gaste word op elke staanplek toegelaat. Al die staanplekke het kragproppe 20 m van hul staanplek af. Gaste het toegang tot ablusie-geriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kroeg
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Christel J
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil en lekker gebly! Ons het in die Jumbo tent gebly. Tente is maar koud in wintermaande, maar ons het dit baie geniet! Warm gestort en warm ...
Sien meer
Jul 2026
Louise V
5.0
Gasvryheid is die woord hier. Weens probleme met ons voertuig het ons laat ingeboek. Die gasheer het ons gou na die tent toe gevat. Ons het gevra oor ...
Sien meer
Mei 2026
Claudia P
5.0
It was relaxed and beautiful. It was amazing, will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Gerda N
Gesin met klein kinders
5.0
Beste kuier en rustige atmosfeer. Ons het dit baie geniet, kinders het die swembaddens en donkie en Bessie hond baie geniet. Oom Gert en die ander op ...
Sien meer
Mrt 2026
Alicia K
5.0
10/10 would recommend. It was very nice, very relaxing. I had the whole place to myself, which was nice as I went there to have some al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Christel J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Rustig, stil en lekker gebly! Ons het in die Jumbo tent gebly. Tente is maar koud in wintermaande, maar ons het dit baie geniet! Warm gestort en warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag
5.0
Mei 2026

Gasvryheid is die woord hier. Weens probleme met ons voertuig het ons laat ingeboek. Die gasheer het ons gou na die tent toe gevat. Ons het gevra oor beskikbare hout. Die braaivleisvuur is vir ons begin met hulle eie hout en die hout is vir ons gaan haal. Die gasheer het vir seker dat ons alles het en gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia P
1 nag
5.0
Apr 2026

It was relaxed and beautiful. It was amazing, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Beste kuier en rustige atmosfeer. Ons het dit baie geniet, kinders het die swembaddens en donkie en Bessie hond baie geniet. Oom Gert en die ander op perseel was baie behulpsaam en vriendelik en was heeldag orals op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

10/10 would recommend. It was very nice, very relaxing. I had the whole place to myself, which was nice as I went there to have some alone time. On my last night, two guests joined, which was not so nice as one guest watched videos on his phone at 1am as well as 6am, which was very disruptive as his tent was right behind mine, but not a fault of the resort. Other than that, I had a really great time, incredibly helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker. Vir die prys gaan jy niks beter kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustig, vriendelike en mooi. Die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders het die swembaddens geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Lekker oornag staanplekmet skoon ablusie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lioni B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

Goeie kliënte die en netjies. Mense was vriendelik en plek was mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
1 nag
4.6
Jan 2026

Gerieflik, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly, die ontbyt was smaaklik en die kamer gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Indabushe Holiday Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2025 tot 06 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2025 tot 06 Jan 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Special Events Tented Camp 1
Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.
Tentkamp vir spesiale geleenthede
Rates displayed are on a tented camp basis.
Special Events Tented Camp 3
Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.
Self-catering Eco Tent Chalet 2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Self-catering Eco Tent Chalet 3
Rates displayed are on a self-catering basis.
Self-catering Eco Tent Chalet 4
Rates displayed are on a self-catering basis.
Herberg Kamer 5
Slegs verblyf
Herberg Kamer 6
Rates are displayed on a bed-only basis.
Herberg Kamer 7
Rates are displayed on a bed-only basis.
Herberg Kamer 8
Rates are displayed on a bed-only basis.
Selfsorg-Jumbo-tent 2 met en suite-badkamer
Selfsorg
Selfsorg-Jumbo-tent 1 met en suite-badkamer
Selfsorg
Kampplek en karavaanstaanplek
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R150 moet direk aan die eiendom betaal word.

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga

Sien kaart
  • 158 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548
Soek in 'n groter streek