Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Blue Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 950 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Indigo Blue Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n uitsig oor die strandmeer in Langebaan in die Wes-Kaap. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek ver van die stad maar tog naby 'n verskeidenheid geriewe.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetkamer, 2 leefareas en 'n dekarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vyfplaat-gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Skoonmaakmiddels en -toerusting word voorsien. Die eetkamer het 'n groot etenstafel en glasdeure wat lei na 'n houtdek met buitemeubels en 'n buitestort. Daar is 2 leefareas in die eenheid. Die voorste leefarea het gemaklike rusbanke, 'n boekrak, bordspeletjies en 'n deur wat lei na 'n houtdek met skaduwee wat 'n uitsig oor die water bied. Die agterste leefarea lei na 'n onderdakbinnehof met braaigeriewe en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en ook direkte toegang tot die strandmeer met kajakke, roeiplanke en reddingsbaadjies. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante en aktiwiteite.

Slaapplek

’n Bespreking by Indigo Blue Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Marie-louise Kellett Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonlaan 2, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8abe94914e2de829ac028d543fac5a7bc3f067d7fbca77ab3f0811aa69ce2f9563dfbbda95907a7181c2dc61102f04d74c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag, vir 8 mense 2 Basson Lane Langebaan 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10239 18.0318616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem