Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infanta Family Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Infanta Family Retreat is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in Infantapark geleë is en stapafstand vanaf die strand en die Breederivier is. Dit is ideaal vir gesinne of groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers binne die huis en 1 buitebadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 3 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2 yskaste, gasstoof, oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om op te speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan verskeie geriewe wat naby is geniet en sluit visvang, bergfietsry en voetslaanroetes langs die kus in.

Slaapplek

’n Bespreking by Infanta Family Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 2 resensies vir Infanta Family Retreat
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Alexa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infantapark 33, Kaap Infanta, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb4b1b479d1d3e8b8fc45080c3a158c99f6fbb3437bf004fb89864ed531341c70a87382c6bdc9c21604f387d66db3a87e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 3 33 Infanta Park Cape Infanta 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418568732417 20.848348553793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem