Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity Blue Luxury Accommodation

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R970
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, WiFi en 'n slim-TV in. Die eenheid het 'n houtdek, 'n braai-area en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

- Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf gereël word.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word in die huis toegelaat nie, dis net geskik vir gaste in die bespreking.
- Rook is verbode in die huis.
- Dis in 'n residensiële area en stiltetyd is tussen 22:00 tot 07:00.
- Die inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00, tensy anders gereël.
- Neem asb. kennis dat die ingang na die gastehuis baie steil is omdat die eiendom op die heuwel is.
- Die verblyf is nie rolstoelvriendelik nie. Gaste met mobiliteitskwessies en bejaardes sal ongelukkig nie die oprit kan hanteer nie.
- Veilige straatparkeerplek is beskikbaar met trollies vir bagasie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1 @ Infinity Blue
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gebruik die die oorkantse badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. In die eetarea is daar plek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele, sonstoele en 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf gereël word.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word in die huis toegelaat nie, dis net geskik vir gaste in die bespreking.
- Rook is verbode in die huis.
- Dis in 'n residensiële area en stiltetyd is tussen 22:00 tot 07:00.
- Die inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00, tensy anders gereël.
- Neem asb. kennis dat die ingang na die gastehuis baie steil is omdat die eiendom op die heuwel is.
- Die verblyf is nie rolstoelvriendelik nie. Gaste met mobiliteitskwessies en bejaardes sal ongelukkig nie die oprit kan hanteer nie.
- Veilige straatparkeerplek is beskikbaar met trollies vir bagasie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2 @ Infinity Blue
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koniningrootte-bed en gebruik die oorkantse badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. In die eetarea is daar plek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele, sonstoele en 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf gereël word.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word in die huis toegelaat nie, dis net geskik vir gaste in die bespreking.
- Rook is verbode in die huis.
- Dis in 'n residensiële area en stiltetyd is tussen 22:00 tot 07:00.
- Die inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00, tensy anders gereël.
- Neem asb. kennis dat die ingang na die gastehuis baie steil is omdat die eiendom op die heuwel is.
- Die verblyf is nie rolstoelvriendelik nie. Gaste met mobiliteitskwessies en bejaardes sal ongelukkig nie die oprit kan hanteer nie.
- Veilige straatparkeerplek is beskikbaar met trollies vir bagasie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2119, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2d6f58e28840c13f8a6532079442e7d0b9a53ee1094ad47321ca322f0122050c2e96a7ba18b49db0988e69f4d03dc4773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2119 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989979108101 22.589330727478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem