Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity Blue Luxury Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Woonstel 1 @ Infinity Blue
Selfsorg
Woonstel 2 @ Infinity Blue
Selfsorg
Eenheid 3
Huisreëls

- Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf gereël word.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word in die huis toegelaat nie, dis net geskik vir gaste in die bespreking.
- Rook is verbode in die huis.
- Dis in 'n residensiële area en stiltetyd is tussen 22:00 tot 07:00.
- Die inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00, tensy anders gereël.
- Neem asb. kennis dat die ingang na die gastehuis baie steil is omdat die eiendom op die heuwel is.
- Die verblyf is nie rolstoelvriendelik nie. Gaste met mobiliteitskwessies en bejaardes sal ongelukkig nie die oprit kan hanteer nie.
- Veilige straatparkeerplek is beskikbaar met trollies vir bagasie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2119, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2d6f58e28840c13f8a6532079442e7d0b9a53ee1094ad47321ca322f0122050c2e96a7ba18b49db0988e69f4d03dc4773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2119 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989979108101 22.589330727478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem