Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity LG3

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Infinity LG3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christell M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en sentraal - waarde vir geld!

Baie mooi, netjies en lekker sentraal. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka Q - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka Q

LG3 is amazing.

Infinity LG3 is magnificent. The host is amazing. She sent all of the information needed to check in and made herself available should we need anything else. The apartment has all the amenities one needs, from a hairdryer and shampoo to tea and coffee-making items. From the moment you walk in, you get a feeling of comfort and luxury. You get to have access to the gym as well as the gorgeous swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyanda N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

I enjoyed my stay, the unit was clean and beautiful. It was exactly what's in the images. I'd definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natrisha D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natrisha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We had a nice and relaxed evening, and the unit at Infinity LG3 was exactly as advertised. I would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle O
Saam met vriende

Fantasties!

Die woonstel is klein, maar baie gerieflik! Fantastiese ligging!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veandre A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met 'n stunning view.

Infinity LG3 is 'n pragtige plekkie wat als het wat jy benodig. Die woonstel is loopafstand van die see en is in 'n veilige kompleks. Melanie is baie gaaf en was net 'n WhatsApp weg. Die inverter was 'n bonus. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

One for the books. Very neat and clean. Anything you need is just right there. I really enjoyed my stay.

I would have liked to have airconditioning, but everything else was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir die deel van Kaapstad.

Alles soos geadverteer. Netjies, veilige parkering, rugsteun vir basiese toeusting tydens kragonderbrekings. Die uitsig op Tafelberg oor die baai het net die ervaring verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable place for memories with loved ones.

Definitely would come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Gesin met klein kinders

Huis weg vanaf die huis.

Plekkie is perfek vir 'n gesin van 3 of 4. Mooiste uitsig van die see en Tafelberg. Alles wat 'n mens nodig het. Sal definitief weer daar bly met ons volgende Kaap-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome apartment with everything you need as well as an inverter backup system.

What an amazing weekend it was, from easy check-in to the amazing views, to the trendy modern and clean apartment to the inverter backup system that kept the wifi tv and lights on and everything you need in the apartment we definitely had an amazing stay and will definitely be booking again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and easy to find.

Great views and inverter made load shedding a breeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Alles wat jy benodig is binne die plek.

Ons was gehelp met 'n kot vir ons eenjarige dogterjie. Ons het 'n bababad gekry vir haar ook. Ons sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M
Saam met vriende

Well appointed unit.

A very comfortable stay thank you to our host Melanie who was very attentive & friendly. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luvuyo X - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

I really enjoyed my stay. Everything was perfect, the building, staff, the location and the view. I’m definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolienne N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Beslis elke sent werd. Wat jy op die foto's sien is presies wat jy kry.

Fantastiese plekkie wat op die strand geleë is met die pragtigste uitsig van Tafelberg en Robbeneiland. Baie netjiese en veilig met 24 uur-sekuriteit. Sal hierdie plek ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very good stay and it was comfortable. Thank you to the host that ensured that our stay was without problems. We will really refer to friends and family.

Thanks to LekkeSlaap for making the booking so easy.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend en naby alles.

Dis veilig, modern, met alles wat jy nodig het om jou. Met die vriendelikste ontvangs en diens. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A trendy apartment with a spectacular view!

The apartment is neat, trendy and spotlessly clean. The location is ideal with the Blouberg beaches just a short walk from the apartment and a stunning view of Table Mountain from the patio. We stayed comfortably and had everything we needed.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, luuks en gerieflik.

Kan die verblyf aanbeveel vir enigeen wat in die Bloubergstrand-omgewing of selfs net Kaapstad wil oornag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infinity LG3 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves, vreeslik dankie dat jul die woonstel so skoon en netjies gehou het. Hoop julle kom weer.

Infinity LG3
Gerhard V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and great location. Friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infinity LG3 se terugvoer

Dit was 'n absoluute plesier on julle te huisves. Die perfekte gaste, skoon, netjies en vriendelik.

Infinity LG3
Lezell V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was literally the best place ever to be, especially if you looking for a peaceful place with the best scenery.

We will definitely be coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infinity LG3 se terugvoer

Dear Lezell, it was an absolute pleasure to host you. You were the perfect guests. Thank you.

Infinity LG3
Julimay M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julimay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an absolute pleasure to stay at Infinity LG3.

With it being our anniversary weekend, Infinity LG3 was the cherry on top. I couldn't wait to share our view. The service Melanie provided to us towards and during our stay was excellent. The place was neat, everything you need is right there with lovely welcome treats. Best of all the accommodation is perfect for a quiet yet private breakaway. Modern decoration and make no mistake they make sure you're warm during cold nights. Provision was made for loadshedding. Close to the beach, the night view of Table Mountain from your doorstep. Once again a big thank you from myself and husband to Melanie for making our stay memorable. My husband and I have no complaints and will definitely recommend LG3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infinity LG3 se terugvoer

Thank you so very much for your kind words and blessings. You are welcome at any time. Your respect and cleanliness were so well noted and respected. Best wishes to you both.

Infinity LG3
Nikita B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, veilig en warm.

Awesome plek. Jy sal nie spyt wees nie, goeie mense en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Infinity LG3 se terugvoer

Julle was wonderlike gaste, absolute plesier om julle te husves!

Infinity LG3
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 89, Parklands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8130cb36e8e6eb8d51d1e7b968e003b2ac907ac718ce32d41eb03ba333c5e755b26e29e32341c8e0c0ca8f74ece68e5bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 89 Coral Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.809076 18.469234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem