Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingenious Memories

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ingenious Memories is op 'n veilige landgoed in St. Helenabaai, 'n kusdorp aan die Weskus van die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste sal toegang tot 3 nabygeleë strande hê en daar is 'n aangewese speelarea met ruimte vir fietsry wat ideaal is vir kinders van alle ouderdomme.

Slaapplek

’n Bespreking by Ingenious Memories sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ingenious Memories
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Ligging

  • 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ingenious Memories het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 89, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5ab93b685cfb28bf1fd4f5a3bab5d30f6e2961e529c0b72ba18258e9a91419a9aab8010bab4eff00d098c0509b9222ce38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 89 5th Avenue Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.714254001805 17.970699461333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem