Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Ingwe Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Heerlik rustig. Wens ek kon bietjie langer bly.

Die plekkie het alles wat jy nodig het. Heerlik rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en goed uitgerig vir selfsorg!

Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons was vriendelik verwelkom en geskenkies met ons aankoms. Die eenheid was groter as wat ons verwag het (perfek vir 'n klein gesin ook). Buite is die tuin/swembad baie mooi, rustig en apart van die hoofhuis se kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie vir julle gasvryheid en julle goeie diens, dit was baie lekker om by Ingwe Holiday Home te kon bly. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwe Holiday Home se terugvoer

Hi. Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Ingwe Holiday Home
Mia E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia E
Saam met vriende

Vredevolle natuur wegbreek.

Kuier was heerlik. Wens ek kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met vriende

Uitstekend.

Wonderlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwe Holiday Home se terugvoer

Hi Nico!

Ons sê vir julle duisend dankies vir die mooi resensie. Dis vir ons 'n groot voorreg om ons gaste se tydjie by ons besonders te maak. Ek glo ons sien jul weer binnekort.

Groete,
Annette

Ingwe Holiday Home
Cherie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie; netjies; veilig; wild op jou voorstoep.

Baie lekker gebly en goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwe Holiday Home se terugvoer

Hi Cherie,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Annette

Ingwe Holiday Home
Jackie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en baie stil, en ek het diere, ook 'n skildpad, gesien.

Die mense was baie vriendelik. Die plekkie was baie skoon, ek het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwe Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, Jackie. Ons sal jul met graagte weer verwelkom.
Groete, Annette

Ingwe Holiday Home
Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranspoortrylaan 542, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d71dbad35aa319a32baa3407a571ba2a0b14e8924ac9c97e8b421ece9fd7c4643b7a272b68794fa4fc0288764b2b1ba608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 542 Kranspoort Drive Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.410143955749 29.434317719606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem