Inibos Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Gaan geniet die Karoo sterre.
Hazel V - Mrt 2024
Algehele gradering
N moet stop plekkie. Jy gaan mis as jy nie doen nie!
Elizabeth T - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful location with the best hosts.
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Luukse eenfout.
Maria B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Albertus V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ontspannende kuier en goeie mense.
Johann B - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik, natuur, gasvryheid, ongelooflike goeie diens, beste fasiliteit.
Hennie E - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Dj L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker wegbreek van die normale wêreld en al sy bekommernisse.
Philip V - Sep 2023
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
William H - Aug 2023
Algehele gradering
Would give 6 stars if I could.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Thank you so much William for the review. Hope to see you in the Karoo again!
Mark Anthony H - Jul 2023
Algehele gradering
It is a beautiful little spot where nature can be admired and enjoyed with family and friends, especially in summer with all the amenities available.
Louis C - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne en in die natuur.
Emile V - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n verrassing! 'n Klein oasis in die middel van die Karoo.
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer.
Lourens R - Mrt 2023
Algehele gradering
Kan nie vra vir beter nie. Wonderlike plek.
Carl V - Mrt 2023
Algehele gradering
Sjoe! Wat 'n juweel diep in die Karoo!
Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Marius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantaties.
Byron S - Feb 2023
Algehele gradering
Unique and peaceful.
Dillen (willem Daniel) C - Des 2022
Algehele gradering
Die plek is Karoo-romanties.
Ilka D - Des 2022
Algehele gradering
Min dat jy die Karoo in sy vloed glorie sien, was asemrowend.
Mac P - Des 2022
Algehele gradering
Hemelse oornag.
Elmari B - Des 2022
Algehele gradering
Karoo-liefde.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Ons is baie bly julle het die rustige pragtige groen Karoo geniet. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Sien jul weer in die toekoms. Geniet julle vakansie.
Catrin V - Des 2022
Algehele gradering
Weg-van-alles heerlike verblyf.
Sally H - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful. A magical location in the Karoo. Peaceful, beautiful and sparkling clean.
Lees meerLecia P - Sep 2022
Algehele gradering
Vyfster Oase in die Karoo.
Lees meerJp F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer en definitief die moeite werd! Baie lekker gekuier en vrede vir die siel!
Ferdi P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Hanro A - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker privaat.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Hanro. Dit is altyd lekker as jy in die Karoo kom kuier.
Estelle O - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut asemrowend mooi met rus en vrede vir die siel.
Rolande L - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie ideaal vir mense wat met hond reis.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Rolande, ek is baie bly julle het dit geniet. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Sean S - Apr 2022
Algehele gradering
Afgesonder en besonders!
Anthonie B - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte stop oppad/terug van die Kaap.
Liam D - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful location, brilliant service.
Lees meerLolla R - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Lavonne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Jp D - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte einde van ons vakansie!
Yolanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Puik en anderste ervaring gewees.
Tessa V - Des 2021
Algehele gradering
Hemels.
Bambie D - Des 2021
Algehele gradering
Uniek en pragtig.
Roy T - Des 2021
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek in die Karoo.
Ingrid D - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring in die Karoo!
Ryno B - Des 2021
Algehele gradering
Uit die boonste gestoeltes.
Julia C - Des 2021
Algehele gradering
A lovely, welcoming haven.
Gerhard V - Nov 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste!
Almarette W - Nov 2021
Algehele gradering
Goed vir die siel!
Hennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Hennie, en dit is elke keer lekker om julle te ontvang.
Marion L - Okt 2021
Algehele gradering
I only stayed for a short night, but Inibos is a beautiful little oasis in the middle of the Karoo.
Mattheus K - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Hanro A - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en privaat
Daniël V - Aug 2021
Algehele gradering
See below
Jeme P - Jul 2021
Algehele gradering
Uniek, rustig, beeldskoon en sterreryk.
Engela S - Jul 2021
Algehele gradering
Kamp-atmosfeer met 'n twist van gemak.
Robyn B - Des 2020
Algehele gradering
A unique Karoo experience.
Lees meerAdriaan J - Des 2020
Algehele gradering
Dit is een van die beste plekke waar ek al oorgeslaap het.
Sally K - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik maar 'n probleem met die toilet wat nie in jou tent is nie.
Derek P - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Reinette H - Des 2020
Algehele gradering
Wonder in die bos.
Janine M - Nov 2020
Algehele gradering
Weggesteek Inibos, super gasvry.
Hennie V - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike, rustige natuurverblyf.
Tatum D - Okt 2020
Algehele gradering
The best glamping experience we have ever had!
Lees meerLarney D - Okt 2020
Algehele gradering
Most amazing stay
Gavin W - Okt 2020
Algehele gradering
Oorgeslaap tussen die Kaap en Noordwes
Andries V - Sep 2020
Algehele gradering
Kan nie vir 'n ouliker plek vra nie.
James L - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Thank you so much James - it was awesome meeting you guys :-)
Nardus O - Aug 2020
Algehele gradering
Eerste keuse om te oornag tussen Kaapstad en Suid-Afrika
Inibos Selfsorg se terugvoer
Hi Nardus - Baie dankie dit was lekker om julle te ontvang - ons hoop ons sien julle gou weer!
Paul H - Aug 2020
Algehele gradering
Incredible. Private. Solitude. Peaceful.
Kelly P - Mrt 2020
Algehele gradering
What a beautiful place, clean and friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n pragtige plek, skoon en vriendelike diens.
Dankie Elzanne vir jou gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Derek D - Feb 2020
Algehele gradering
This is a really great place to stay!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Thank you Derek and Susanna was so nice meeting you 2
Matthys D - Jan 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker geslaap by hierdie pragtige plek!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Matthys ons hoop ons sien julle weer in die toekoms - die Karoo het reen gehad en is nou PRENTJIE mooi!
Joe V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Joe. Dit was lekker om jul hier te he. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plekkie en ons het baie lekker daar gekuier!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Sonja ,hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Phillip B - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend en fantasties.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Phillip, was vir ons lekker om jul te ontvang en te ontmoet
Christo C - Des 2019
Algehele gradering
Die beste plek in die Karoo!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Christo, dit was vir ons baie lekker om jul te ontmoet. Die Karoo het nou reen gekry en dit is nou ongelooflik mooi. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Suret C - Des 2019
Algehele gradering
Inibos sal ons weer sien.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Suret. Dit was vir ons lekker om jul te ontmoet. Voorspoed vir 2020 en hoop ons sien julle weer.
Urzell W - Des 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Beste Urzelle, dit was vir ons baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet. Baie dankie vir die mooi woorde. Baie voorspoed vir 2020 hoop ons sien julle weer.
Terence S - Des 2019
Algehele gradering
Wow!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Terence dit is eintlik ONS wat moet dankie se - ons het die geleentheid gehad om 2 wonderlike mense te ontmoet met n GROOT hart en liefde vir die Karoo, sy mense en diere. Dit was vir ons baie lekker om jul te ontvang en ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Andre S - Mei 2019
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Andre, eks bly jy het dit geniet.
Roline O - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Roline, ek is so bly julle het die Karoo en ons plekkie baie geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Petra F - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Lees meerInibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Petra, dit was lekker om jule almall te ontmoet en ons is bly julle het Inibos end die Karoo geniet.
Liezl M - Des 2018
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die besondere terugvoer Liezl. Ons is bly julle het jul tydjie by Inibos geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Retha F - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike oase na meer as 1000 km se reis.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Retha ek is bly ons kon n stukkie van die Pragtige Karoo met jul deel!
Marius S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike aand op die plaas!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Marius, dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en ontvang ons hoop ons sien julle weer by Inibos in die toekoms.
Willem L - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Willem, was lekker om jul te ontvang!
Handre D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en ons kan nie wag om weer daarheen te gaan nie!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Handre dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons kan julle weer eendag in die hartjie van die Karoo ontvang.
Dewald M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Francois, dit was vir ons lekker om jul te ontmoet en hoop om jul in die toekoms weer te sien en die Karoo heerlikheid met jul te deel.
Gerrie R - Des 2018
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Lees meerInibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Gerrie dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en ontvang ons hoop ons sien julle weer by Inibos in die toekoms.
Mari H - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, grand kamp op sy beste.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Mari, dit was so lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Karmen M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en sorgsame diens.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Karmen bly julle het dit geniet.
Eddie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Eddie, eks so bly julle het dit geniet.
Ruan S - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en skoon!
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dankie Ruan, ons hoop ons sien jou weer.
Unice V - Jan 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Unice vir die besondere terugvoer. Ons is bly julle het jul tydjie by Inibos geniet.
Wynand L - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Kelly M - Des 2017
Algehele gradering
So very special!
Lees meerInibos Selfsorg se terugvoer
Thank you Kelly it was such a pleasure to have you and hope to see you guy's soon!
Wilna V - Des 2017
Algehele gradering
Awesome verby.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie dit was vit ons lekker om jul te ontvang. Voorspoedige nuwe jaar vir julle!
Adriaan S - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek met gashere wat uit hul pad sal gaan om jou verblyf wonderlik te maak.
Inibos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie dit was vit ons lekker om jul te ontvang. Geseende kersfees. Groete Elzanne.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phillips Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap