LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by InnJoy Boutique Hotel | LekkeSlaap
+24

InnJoy Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir InnJoy Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Keleigh C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, friendly staff. Loved the hotel charm.

The hotel was fantastic. Clean and friendly.

Eska P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eska P
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Waar begin ek! Well done, InnJoy Boutique hotel! Ek het nog nooit so belangrik gevoel as by die plek nie! Die personnel, kos, kamers was ongelooflik! Mense, doen julleself 'n guns en boek jul volgende oorslaap daar! Sal dit aanbeveel vir enige iemand! Dankie, InnJoy, julle is regtig awesome!

Elmarie L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike personeel met baie goeie diens.

Kobus B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en bekostigbaar vir die 4 ster.

Baie mooi plek. Maklik om daar te kom en almal baie vriendlik en behulpsaam.

Nosive M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosive M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.

The service was excellent, our expectations were exceeded. The food was great and the room was beautiful and cosy.

Angeli R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en skoon, baie lekker oornag by InnJoy. Ons sal graag weer by julle oorbly.

Ontbyt was heerlik!

Sharon R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Kamers is goed toegerus en dit was lekker stil ook.

Uitstekende en vriendelike diens van die personeel ontvang. Ons het ons troue hier gehou en alles was perfek. Chante Botha het haar uitstekend gekwyt van haar taak. Baie dankie.

Philip N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

No problems encountered. There was a private function which we should probably have been warned about in advance, but this did not turn out to be a concern as it ended reasonably early.

Lynette C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C
Enkelreisiger

Baie professioneel. Lekker plek om te vergader.

Sal definitief weer gebruik maak van InnJoy, veral met vergaderings/workshops. Sal ook die plek aanbeveel by ander. Het nooit geweet van die hotel nie. Aangenaam verras.

Magda B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel is ongelooflik. Kamers is baie netjies en ons het sommer tuis gevoel met die eerste oogopslag. Ons sal InnJoy enige tyd aanbeveel.

Rita M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Vriendelike personeel wat uit hul pad gegaan het om ons te help en aan alle behoeftes te voorsien. Ons sal beslis weer daar bly, aangesien ons gereeld na Centurion toe gaan vir besigheid.

Johan V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Die gaste is op goeie standaard, alhoewel internetgeriewe nie in alle kamers werk nie wat belangrik vir besigheidsmense.

Internet WiFi-geriewe is beskikbaar maar sein is te swak om in alle kamers op te vang. Dit is 'n basiese behoefte vir die meeste mense wat reis.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirley-weg 1033, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNWRiMmI0LTc3ZTYtNDNjOS05OGJkLWFkZDc3YWI1NTNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 1033 Shirley Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.843238175269 28.161506205797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!