LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Hotel in Eldoraigne

InnJoy Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marzanne K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Netjies, skoon en baie modern. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

InnJoy voldoen aan al ons standaarde en verwagtinge. Altyd 'n lekker en aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rustig. Ek en my dogter het daar oorgeslaap na 'n sportbyeenkoms. Dit was baie gerieflik en veilig. Die restaurant op die perseel het baie gehelp toe ons honger daar opdaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik! Ons het heerlik oornag by InnJoy. Die ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik, en die kamer was pragtig. Ontbyt was heerlik! Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Kon nie vir beter vra nie. Uitstekende verblyf, kos en diens, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Een aand oorbly in Centurion. Dankie, dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamonie B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Fantastiese plekkie, kon heerlik gaan rus na 'n lekker #somerfees. Ontbyt was heerlik. Ons reisagent het uit haar pad gegaan om ons akkommodasie so gemaklik as moontlik te laat verloop. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Very nice and I will stay there again. Good location, excellent service. Very nice hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1033 Shirley Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNWRiMmI0LTc3ZTYtNDNjOS05OGJkLWFkZDc3YWI1NTNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1033 Shirley Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.843177826217 28.161546438932

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang