Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Iona @ Skye

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Iona @ Skye
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aliki R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliki R
Enkelreisiger

Lovely, comfortable, and quiet spot.

Lovely, comfortable spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

Thank you for staying with us. We do hope you'll return.

Iona @ Skye
Jackie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Vriendelike gasvrou. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

So glad you enjoyed your time in Iona @ Skye Cottage!

Iona @ Skye
Lise H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy historic stay.

Greeted by Penny who explained security etc and made us feel welcome. McGregor is a must-see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

So glad you enjoyed McGregor and hope you will visit again.

Iona @ Skye
Grant E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E
Gesin met tieners

We enjoyed the simplicity of Iona.

We enjoyed the peacefulness and tranquillity and the fact that our vehicle parked in a garage is an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

So glad you enjoyed your time with us. Hope to see you again.

Iona @ Skye
Charles U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles U
Saam met vriende

Stunning place and very quiet, enjoyed every moment and Penny is very helpful. Good service.

Stunning place, very neat and everything you need in place. Penny makes special efforts to help and make you feel part of the place. A must to stay and to enjoy the small town with its history.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Pragtige huis. Goed toegerus.

MsGregor is 'n pragtige toeristebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

We hope you will stay with us again.

Iona @ Skye
Marike S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om die pad McGregor toe te vat, en kon nie vir beter blyplek gevra het nie. Iona @ Skye is 'n lieflike kothuis, toegerus met alles wat ons vir die blaaskans nodig gehad het. Die dekor is duidelik gedoen deur iemand met 'n kunstenaarsoog, en dra by tot die rustige atmosfeer van die omgewing. Penny het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en ons sien uit na nog (en langer) kuiers in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

So happy you enjoyed your stay at Iona. I will make sure that Penny sees this. Look forward to your next visit!

Iona @ Skye
Chris V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Enkelreisiger

Very friendly and helpful hostess.

Very pleasant, immaculately clean and well-equipped cottage. Ideal for one or two people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lecia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia D
Gesin met tieners

We spent two nights at this delightful cottage over Christmas.

My husband, 12 year old son and I spent two nights at Iona @ Skye. It's a very quaint cottage with a beautiful outside patio and garden area. It's small but all you need for three people. My son slept on the sleeper couch. It was very clean with flowers and chocolates to welcome us. Close walking distance to the small town. We would go back. There is also a closed garage to park your car. WiFi and no TV, all great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

Thank you so much for this fabulous review. We look forward to your next visit.

Iona @ Skye
Jenny B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n heerlike, klein huisie met alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly.

Ons was 3 volwassenes. Ek, my lewensmaat en 'n jarelange vriendin. Ons het die klein ruimte gedeel en het die rustigheid geniet. Die huisie is versier met interessante kuns teen die mure. Ons het braaitange teen die muur sien hang en veronderstel dat daar wel gebraai kan word. Ons het egter nie navraag gedoen nie, aangesien ons dit nie nodig gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

I am so glad you had a good time. Thanks for the alert about advising about where to find the braai. I do hope you will visit again.

Iona @ Skye
Jean M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie tydens deel van Poetry Festival.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

So glad that you enjoyed your stay. We hope you'll visit again.

Iona @ Skye
Zak K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak K
Gesin met klein kinders

Lekker gebly by Iona @ Skye.

Alles wat ons benodig het, was beskikbaar, selfs 'n garage vir ons motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

Ons is so bly dat julle die tyd met ons geniet het.
Hoopelik sien ons jou weer.

Iona @ Skye
Stuart R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint and cosy inside with a relaxing outside area.

Loved the artwork and carpets and especially the fresh flowers and ice in the freezer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

Hi Stuart,

We are so glad that, after the stop-start around your visit that you enjoyed your time in McGregor and Iona Cottage. We do hope you'll visit again.

Iona @ Skye
Jill C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay, well appointed cottage.

An old farm labourers cottage well maintained in a quiet area of McGregor with a lovely small garden courtyard where you can sit and breakfast in the morning sun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay and hope you will visit again.

Iona @ Skye
Edward L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward L
Gesin met klein kinders

Baie skoon, baie netjies, baie behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Iona @ Skye se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again in the future.

Iona @ Skye
Vanaf
R1 235
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 235
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 235
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longstraat 97, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf378edf9af2d55eee61264dce3c87ad79d31a09e79fb9a99410b0da8b55bcdfd29a1d90f853018abeda9cb2f888be1568c79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 97 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953090987301 19.824729409193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem