IQ Brooklyn

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % off

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
IQ Brooklyn
Hierdie is 'n volledige selfsorg eenheid.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod!*

*Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras
Daar is 'n geriefswinkel, restaurant en koffiewinkel op die onderste verdieping wat op weeksdae vanaf 07:00 tot 19:00 oop is. Ontbyt is elke oggend vaaf 07:00 tot 10:00 beskikbaar, behalwe op Sondae. Voorbereide maaltye kan vooraf bespreek word en later gaan haal word. 'n Verskeidenheid maaltye kan in die restaurant geniet word. Die spyskaart en pryslys sal ook aangestuur word wanneer gaste hul bespreking bevestig.

Die woonstelblok het 24 uur-sekuriteit met kameras in openbare areas, parkeerareas en gange.
Besoekers se besonderhede word vooraf aan die sekuriteitswagte by die kompleksingang en die administrasiekantoor voorsien. Besoekers kan versoek word om in te teken wanneer hulle met 'n voertuig arriveer en om uit te teken wanneer hulle die gebou verlaat.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na IQ Brooklyn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 3)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za