To C Garden Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 82A Ferrox Street, Dana bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
To C Garden Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis wat aan 'n vakansiehuis vas is, geleë in Danabaai, Mosselbaai, in die Wes-Kaap. Met sy eie privaat ingang bied die kothuis kwaliteitverblyf vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende verblyf - die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eenheid bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die uitnodigende sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang.
Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en alle noodsaaklike breekware en eetgerei.
Buite kan gaste 'n pragtige tuin, see-uitsigte en 'n houtdek geniet - 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl hulle soms plaaslike bosbokke sien ronddwaal.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Aldre Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 82A Ferrox Street, Dana bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink To C Garden Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82A Ferrox Street, Dana bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang