+94
Selfsorg in Dinokeng

Isilwane Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Riaan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Will book again. This was a great place. Perfect for 2 couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Het dit baie geniet, veral met die Leeus se brul in die aand. Ons het vreeslik lekker gebly. Skoon en netjies en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Dankie Charles - bly julle kon ook die leeus hoor brul Groete Isilwane Bush Camp

Janet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie geniet. Baie rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
More Janet Baie dankie vir jul review, hoop om julle gou weer te sien! Isilwane Bush Camp

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Bitter lekker. Heerlik gebly en die gasheer en vrou is baie behulpsaam en vriendelik. Sal die plek sterk aanbeveel en sal vir seker weer daar bly. Baie lekker wegbreek in die bosveld waar dit stil en rustig is en jy die jakkalse en leeus in die aand kan hoor om die bosveld vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Dankie Jaco! Bly julle het dit geniet, sien julle weer Isilwane Bush Camp

Ilze R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Dit was so lekker. Stilte was heerlik. Wild wat tussen ons rondloop. Ons het heerlik gebly. Sal weer daar kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
More Ilse Baie dankie - ons is baie bly dat julle dit geniet het! Hoop om julle gou weer te sien. Julle sal bly wees om te hoor dat Isilwane vanaf 1 Julie 2026 op sonkrag sal wees Groete Isilwane Bush Camp

Elaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik rustig en daar is alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly, pragtig skoon en netjies, kort net 'n lig by die braai en miskien 'n gaspan vir die gasbottel vir as dit reën, die WiFi sein was baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Ons is bly julle het dit geniet Elaine Ja - al drie daardie items is al op ons lys! Ons gaan ook 'n braai inbou onder die lapa vir wanneer dit reën.

Lesley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Tranquil. Due to the time of the year, we were the only couple in the bush camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thanks for the review, Lesley. We noticed that you gave Isilwane Bush Camp a '3' for location. I know we cannot change the location of the lodge, but is there anything we can do to improve?

Michéle F
Kort verblyf
3.2
Jul 2026

The water pipes were making a noise at night when trying to sleep in the family room. The hot water was not working in the main family room - no one on site to help. Pipes were noisy and made the stay unpleasant as the guest had to shower in the other rooms. The kettle also didn't boil to full temperature, so it needs to be replaced. WiFi was slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Morning Michéle Thank you for the feedback. We apologise for the issues you experienced. We rectified the issue with the hot water and are still investigating the issue you raised regarding noisy pipes. We could not find anything wrong with the kettle. Kind regards Isilwane Bush Camp

Elna K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Juweel! Baie rustig en goed toegeruste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer!

Nicola R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig en mooi. Die Cheetah chalet was baie goed ingerig en die kuier area was lekker privaat. Ons het renosters teen die draad gesien wat baie spesiaal was. Die eienaar was baie vriendelik en het dadelik gehelp toe die gaste in die ander chalet se musiek te hard gespeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Dankie Nicola! Dis altyd lekker as daar mooi diere langs die draad is. Groete Isilwane Boskamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Unit 20, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0040, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072295a94291206dbbf87027dc107d404554387919021329092ee14a498fce7c160918b82276aa420fe56d4e106283ccc210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang