Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Nest

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornely-weg 16, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Island Nest is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Leisure Isle is met 'n laagwaterpad aan Knysna verbind en word omring deur 'n riviermond wat wissel met die gety. Die woonstel is baie na aan die strand.

Island Nest het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind onder 2 jaar, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, met gehaltelinne. Daar is ook 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n oondjie met 'n tweeplaatstofie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n slaapbank wat maklik oopvou en 'n TV met DStv en DVD. 'n Gasverwarmer is beskikbaar en gratis WiFi word voorsien. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel vir 2.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak en 'n Weber-braai kan gereël word. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ons bied ook oorgenoeg stoorruimte vir fietse en kano's. Goedgemanierde troeteldiere kan saamkom indien jy dit vooraf reël.

Slaapplek

’n Bespreking by Island Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Island Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Gael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 6

Ligging

  • Thornely-weg 16, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornely-weg 16, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZjcwNmFmLWZlMmQtNDhlYS1hODc2LWI0NmI0MDZiNmU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Thornely Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063667845014 23.054055869579
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem